27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EERSTE

INDRUKKE

JulietMcGuire toetsbestuur ’nTouareg watbeïndruk in

sy segment, ’nfieterjasieloseMini, dielangverwagte

Audi S6 Sedan en ’nVolvo watmet jóú gesels.

76

VOLKSWAGEN TOUAREG

DienuweTouareg is reeds

middel 2018 bekendgestel,maar

blyegter eenvan my gunstelingmotors

in hierdiesegment.

Dis ’npremium sportnutsvoertuig

(SNV), watsomsom’nonverklaarbare

rede in dieskadu staanvan die BMWX5

en Mercedes­Benz GLE. Dalk verwag

mense nieluuksheid by Volkswagen

nie, maar die Touaregkan joukop swaai.

Diekajuitiselegantentegnologies

gesofistikeerd. Toedit bekendgestel

is,was ditdie mees gevorderde

Volkswagen­model vansyera.

Dieopsionele Innovision­vermaaksentrumwerksoomloossaammet

diedigitaleinstrumente (’nDigital

Cockpit­stelselmet ’n12duim­raakvlak)endie

topgehalte Discover

Premium­vermaaksentrum(met ’n

15 duim­raakvlak) vir probleemvrye

inligtingverskaffing,kommunikasieen

vermaak.Dit hetnie baie konvensionele

knoppenie,wat slegte nuusisasjy’n

doodgewone knop wilhêwaarmee die

klank harder of sagter gestel word.

Die3.0 liter­V6­turbodieselenjin

lewer190kW krag en 600Nm

wringkrag. Diekragleweringisglad

en dieritgehalte is uitstekend.Dit

voel luuksopdie ooppad en ry

tjoepstil.Die brandstofverbruik

word as 7,1l/100 km aangegee.

Dithet fantastiese veiligheidskenmerke.Dit

is byvoorbeeld

dieeersteVolkswagen met

nagsigtoerusting. Ditgebruik

’ntermiesebeeldkamera om

infrarooistrale vastevang.

Sodradie stelsel ’nmensofdier

optel, word ditingeelofrooi

gemerkop’nswart­wit­beeld

(nagelangvan dierisiko).Die stelsel

waarsku jouensal dieremme laat

inskop,indien nodig. DieTouareg het

ookPark Assist, TrailerAssistenselfs

’nMulticollision­remwat ná ’nbotsing

geaktiveer voordatdie bestuurder kan

rem. Dienuweweergawerem nou

outomaties totdat diemotor heeltemal

totstilstand komenbetrekvoorkomendeveiligheidskenmerke.Dit

is omdatsowat 25%van ongelukke

met beserings botsings behels wat

plaasvindnádie eerste ongeluk.

’nSwart stileringspakket(sowat

R40000)isbeskikbaar in dietopmodel.

Dithet swartchroom­elemente, ’n

R­styl­bufferindie bakwerkkleur, ’n

MODEL Touareg

PRYS VANAF R1 178600

DIENSPLAN 5jaar/120000 km (ops.)

WAARBORG 3jaar/120000 km

BRANDSTOFVERBRUIK 7,1l/100km

swartluginlaat metvinne,dakrakstawe

en swartafwerking op diekantspieëls.

Dithet ook ’nswart sierroosteren

swart21duim­Suzuka­allooiwiele.

DieTouareg is subtielelegant,

maar voel weelderigenluuks.

Ditkan beslis saamgesels met

dietopspelersinsysegment.

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!