27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BRAAIPASTEITJIES

Vir 6 pasteitjies

Voorbereiding 20 minute

Gaarmaaktyd 20 minute

½hoeveelheid suurroomkors (sien resep onder)

250 gdik varkspek, inblokkies gesny

1soetrissie, gekap

1ui, gekap

spare rib-braaisous (ons het Kraft Hickory and Honey

gebruik)

1koppie mozzerella, gerasper

KERRIEVISJAFFELS

1 Maak eers die deeg vir die kors.

2 Braai die spek, uie en soetrissie saam tot sag en gaar

en geur met die braaisous.

3 Rol die deeg uit endruk 6klein sirkels uit. Skep ’n

paar lepels van die beslag op die een helfte en strooi

kaas daaroor. Vou die res van die deeg daaroor sodat jy

halfmaanvormige pasteie het. Gebruik die tande van ’n

vurk om die deeg bymekaar tedruk. Plaas in die vrieskas

vir 15 minute.

4 Spuit die rooster met kleefwerende sproei. Braai hoog

oor matige kole (of in ’n ketelbraai) en draai gereeld om

todat die deeg bros en gaar is. Ofbak teen 180 °Cvir

20 minute (draai halfpad om) op’nbakplaat.

WENK Jy kan ook diepasteitjiesvul metkerriemaalvleis

of ’n feta-en-spinasiemengsel.

Vir’nseevakansie

52

SUURROOMKORS

1koppie botter,3koppieskoekmeel,

1koppie suurroom of roomkaas

Vryf die botter by die meel in en meng

ditmet die suurroom.Verkoel diedeeg

oornag of totdat ditheeltemalkoudis.

BRAAIPASTEITJIES

KERRIEVISJAFFELS

Vir 4

Voorbereiding 20 minute

Gaarmaaktyd 20 minute

1ui, gekap

knoffelhuisie, gekap

1eetlepel kerriepoeier

1teelepel rissievlokkies

1teelepel paprika

1blik (410g) gekapte tamaties

2eetlepels tamatiepasta

2eetlepels suiker

3koppies gerookte snoek,

fyngemaak en sonder grate

8snye saadbrood, met botter

gesmeer aan een kant

1koppie mozzarellakaas,

gerasper

1 Braai die ui, knoffel en

speserye stadig vir 5minute

in olyfolie. Voeg die tamaties,

tamatiepasta en suiker by

en laat dit vir 5minute prut.

2 Verwyder die sous van die

hitte enmeng dit met die

snoek. Voeg sout en peper

by na smaak. Die mengsel

moet redelik droog wees,

anders raak die brood pap.

As dit tedroog lyk, kan jy

’nbietjie water bygooi.

3 Strooi ’n bietjie kaas opdie

ongesmeerde kant van 4van

die snye brood. Skep ’n paar

lepels vismengsel daarop

en sit ’n sny brood met die

botterkant na buite bo-op. Braai

dit in’njaffelpan ofgebruik

sommer ’n Snackwich-rooster.

WENK Jy kan ook geblikte

vis ofoorskietgebraaide

snoek gebruik.

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!