27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AUDI S6 SEDAN

Verskeie motorbekendstellings

in Suid-Afrika is uitgestelweens die

wêreldwyepandemie. Daarom is dit

heerlikdat ek weldie nuweAudiS6

nogin2020onder oë konkry,alhet

ditamper 18 maande geduuromhier

te kom.

Hierdieisdie vlagskip-A6-model

en ek dink sedanliefhebberssal in

vervoering wees.Maar, in ’nwêreld

waar sportnutse feitlikoorgeneem het,

is daarnie meer soveel luukse sedans

oornie.Die Audi S6 staanegter uit.

Dis ’nvoertuig watjou lusmaakvir

dielangpad.Jywil langs ’nkronkelendekuslynryen’nbergpad

aandurf

(nadatjytrack-modus geaktiveer het).

En diewonderlikedingisdat dieA6

al hierdiedinge uitstekend kandoen.

Disgerieflik, afgerond, dinamies en

gebalanseerd–iets watnie baieSNV's

kansênie.

Dithet niemeer ’n4.0 liter-dubbelturbo-V8-enjin

soos sy voorganger

nie, maargebruik nou dieselfde enjin

as in dieRS4 Avant, wateen vanmy

gunstelingvoertuieis. Die2.9 liter-V6-

enjin lewer ’nstewige331kW krag en

600 Nm wringkrag. En hoewel dieA6

noutweesilinders minderhet,beteken

dithoegenaamd niedat ditspoed

ingeboethet nie. Ditgaanjou van0tot

100km/hin4,5 sekondes neem.

Dieenjin werk saam metdie

outomatiese ratkas, watkragnadie

quattro-alwielaandrywingstelsel stuur.

Om diegeriefendoeltreffendheid

verder te verbeter,isdie model

toegerusmet ’n48V-hibriedestelsel

watgoedmet diesessilinderenjin

saamwerk.Die S6 kan ’nkruisspoed

vantussen 55 en 160km/hhandhaaf

en diestop-aansit-stelsel word vanaf

22 km/h geaktiveer.

In werklike ry-toestandesal die

48V- hibriedetegnologiejou brandstofverbruik

metsowat 0,7liter per

100kilometer verbeter.

Daar is feitlikgeenhuiwering

wanneerjyjou voet op dieversneller

neersitnie en dieversnelling tussen

dieratte is uitskekend.

As jy egterdaardie brulgeluid van

dieV8wil hoor,sal jy moet wagvir die

RS6, wathopelik in 2021 beskikbaar

salwees. Dithet ’n4.0 liter-V8-enjin.

Totdan saljymaartevrede moet wees

om dieS6inSport-modus te siten

jou te verlustig in dieklank watbydie

uitlaatpyp uitkom.Ekiseen vandié wat

dankbaar is datdie S6 nie ’nklankversterker

("sound symposer") hetnie.

Watdie kajuitbetref, beweer

Audi disdie modernstekonsepinsy

marksegment. Dievoorkomsbinne is

aantreklik en afgerond, veraldie twee

grootvertooneenhedewat dieknoppe

en kontrolesvan die vorige model

vervanghet.

Onsweetdie meeste mense verkies

nousportnutse, maar hierdie sedan

bied gerief, spasie,sofistikasie,uitstekendeverrigtingengoeie

hantering.

Dis ’nbalanswaarna baie SNV’sstreef,

maar niemaklikregkrynie.

78

MODEL Audi S6

PRYS VANAF R1 406010

DIENSPLAN 5jaar/100000km (met

dieAudiFreeway-plan)

WAARBORG 1jaar/onbeperk

BRANDSTOFVERBRUIK 8,3l/100km

AA Reisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!