27.11.2020 Views

AA Reisiger SOMER2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Petro-Anne Vlok,

assistentredakteur

Petro-Annhet haar

Kersgeskenk in

die middel van die

jaar gekry. Haar en

haar man, Louis, se

eersteling, Helena, is

in Julie vanjaar gesond

gebore.

SUNNYSIDE UP-

FOONKOORD

Ek sit gedurig my

foon op 'n plek neer

waar ek dit nie kan kry

nie. Hierdie koord is

prakties en pragtig. Kyk

ook nadie troeteldierprodukte

op Chommies

se webwerf. Die

leibande is oulik.

PRYS R400 by

chommies.com

YUPPY-PIEKNIEKSTEL

'n Piekniek is die beste manier

om veilig te onthaal hierdie

somer. Hierdie stel het borde,

breekgoed enmessegoed

ingesluit.

PRYS R1 299 bytakealot.com

MAXI-COSIBERYL-

MOTORSTOELTJIE

Hierdie motorstoeltjie lyk

dalk duur, maar dit is onwerp

om saam met jou baba te

groei. Ek sien dit dus as 'n

belegging. Die stoel kan

verstel sodat 'n kind dit tot op

7kan gebruik, en het posisies

dat dit vorentoe en agtertoe

kan kyk. Eksal nooit weer 'n

ander stoel nodig kry nie.

PRYS R9 799 byaa.co.za

EK WENS Geskenkidees

Metdie feesseisoen netomdie draai,het diespan vanAAReisiger

diewinkels ingevaar virgeskenkideesvir hulselfenons lesers.

42

ErikaBornman,

subredakteur

Erika is’ngesoute

verslaggewer en

subredakteur wat

’n paar maande

vir Petro-Anne

ingestaan het.

NATURALINSTINCTS HIGHVELD

4-POLIËSTER-KOEPELTENT

Hierdie tent slaan maklik op en is perfek

vir 'n vinnige naweek­wegbreek. wegbreek Dit het

'n grondseil, muskietnet en is UV 50+ en

waterbestand (2 000 mm). Gewig: 5,8 kg

PRYS R1 999 byOutdoor Warehouse

FIRSTASCENT

IBEX-KOOLSTOF-

STAPSTOKKE

Hierdie stel stapstokke

is veerlig (21o gram),

maar sterk. Dit vou

op in 5dele, wat dit

makliker maak om op

die vliegtuig te neem.

Jy kan die lengte verstel

van 1,15tot 1,3m.

PRYS R899

Beskikbaar by:

Outdoorwarehouse

AAReisiger | SOMER 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!