02.05.2013 Views

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Simmentaler - Feed the World

Brokkies & Kursusse | Snippets & Courses

160

Namibië Simposium

Die Simmentaler / Simbra

Beestelersgenootskap het op

7 Junie 2012 ‘n baie suksesvolle

beoordelaars-simposium gehou wat deur

15 beoordelaars bygewoon is

Die Simposium is in same werking met die Suider-

Afrikaanse Genootskap aangebied en verseker dat

die teelbeleid van die Simmentaler en Simbra ook in

die skouring toegepas word. Simmentaler en Simbra

beoordelaars het om 09:00 by Stephan Voigts op die

plaas bymekaar gekom. Die Simposium is deur Fred Dell,

Hoof Tegniese Adviseur, aangebied. Van die besprekingspunte

was Beoordelaars as Ambassadeurs van ons

Rasse wat gegaan het oor optrede binne en buite die

ring, etiese kode en dat beoordeling ’n opvoedings- en

opleidingstaak is. Ander punte was rolkloue en vlak kloue,

uiers, skrotum, skedeklassifikasie en prolaps, beoordeling

van groepsklasse, “screening” by veilings, bespiering by

bulle, skou verbloemings en baie ander.

Na ’n heerlike middagete is daar ’n praktiese sessie

gehou waar klasse van verskillende diere bespreek

is. Die positiewe gesindheid wat in die oggendsessie

opvallend was het ook hier in die kraal te bespeur.

Diere is bespreek met toepassing van die teelbeleid,

en lewendige interaksie het plaasgevind. Praktiese

uierklassifikasie is gedoen en tipe beskrywing was ook

deel van die dag.

Almal was dit eens dat beoordelaar-simposiums meer

gereeld gehou moet word. Beoordelaars gaan groot kostes

aan om inligtingsdae en skoue by te woon en genootskappe

is dankbaar daarvoor. Opleiding om as beoordelaar te

kwalifiseer is ’n lang proses en verg baie insette.

’n Groot dank aan almal wat die moeite gedoen het om

die Simposium by te woon!!!

Dr Johan Kluyts -

nuwe ‘executive’ van uitvoerende

komitee van die WSFF

Kommitee verkies tydens 19de wêreld kongres in Duitsland. Van links Eerste Vise

President Dr. JF Kluyts van Suid Afrika, President Dr. Josef Kucera van die Czech

Republiek en Tweede Vise President Fred Schuetze van die VSA. Die ‘Secretary

General’ is Kristyna Skopalova (inlas) ook van die Czech Republiek.

Dr Kluyts tree uit as president

van die genootskap

Dr Kluyts

groet vir Belinda

en Benita (B &

B) na sy uittrede

as President van

die genootskap.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!