02.05.2013 Views

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

en in 2005 Vrystaatse Boer van die Jaar en het ook ’n

Oorkonde van ons Genootskap ontvang toe hy uittree as

President in 2005.

Raad aan jonger mense? Kry jou prioriteite reg. Die Here

moet altyd sentraal wees in jou lewe. Jy sal geseënd

wees as jy jou vertroue in Hom plaas. Soos Angus

Buchan sê: “God always honours faith.”

Boer saam met die Natuur en pas jou hulpbronne op.

Moenie weghardloop met skou nie (hy skou terloops

sedert 2003 nie meer nie).

Gebruik die wetenskap en wees so akkuraat soos

prakties moontlik.

Die toekoms in die bedryf? “Bly weg van politiek” en “ The

cause you are serving always comes first, even to your

own detriment.” Soos my Pa gesê het – “Keep your eye

on the ball and play the ball and never the man.” Die twee

rasse het ’n blink toekoms vanweë ’n sterk basis wat gelê is.

Sy laaste woorde: “Dankie aan my vrou Elzette vir al haar hulp

en bystand en wat aan my sy gebly het deur dik en dun.”

Willie Angus

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!