02.05.2013 Views

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Simmentaler - Feed the World

Brokkies & Kursusse | Snippets & Courses

164

12 de Unieke Wisp-Will en

Gaste Bul, Vers- en Ramveiling

Martin Seyfferdt,

CA Froneman,

Mike Killassy afslaer,

Stefan van Zyl en

Gareth Angus

7 Aug 2012 te Whispering Willows, Arlington weereens groot sukses

onder haglike weerstoestande.

110 Simbra en Simmentalerbulle is in yskoue kapokweer

van 0 tot 2% C aangebied en 85% is verkoop vir

gemmideld R30 450. Volumekopers was Willem de

Klerk van Ugie, Dirk Gous, Wessel Campher, beide van

Harrismith en Friedel von Maltitz van Ficksburg.

20 Merinoramme is vir R4 215 gemiddeld van die hand

gesit. 30 verse is ook verkoop.

Hoogste prys Simbra bul: Biggarsgat Kanon 0964 van

CA Froneman van Dundee verkoop aan Dirk Gous van

Harrismith vir R70 000. Hoogste Prys Simmentaler bul:

Wisp-Will Chris 2 van Llewellyn en Gareth Angus verkoop

aan Friedel von Maltitz van Ficksburg vir R70 000.

Dit is die Grootste Simbra en Simmentalerbulveiling van

sy soort in Suider-Afrika. Nagenoeg 200 mense van oor

die hele land heen het die veiling bygewoon en daar

was 88 kopers geregistreer. Uniek, is dat daar ook beoordeel

word. Die Elite en Randwaarde Kampioene is

aangewys deur Martin Seyfferdt en Ian Currin. Llewellyn

en Gareth Angus van Wisp-Will het met meeste van

die louere weggestap. Stefan van Zyl van PZ Stoet en

CA Froneman van Biggarsgat was ook pryswenners.

Vleissentraal Bethlehem het die veiling aangebied en

Mike Killasy was die afslaer.

Die jaarlikse sukses van hierdie veiling kan aan die

volgehoue kwaliteit van die aanbod toegeskryf word.

“Quality always sells itself” het Llewellyn Angus van

Wisp-Will gesê. “Ons kopers is altyd bereid om te betaal

vir goeie diere en dit is ons plig om sulke diere aan te

bied aan hulle.”

KZN Klub weet hoe

om geld in te samel

Herman van der Merwe

Semen veiling by klubhuis, R55 000

Herman dogtertjie ryker

Baba Leah van der Merwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!