02.05.2013 Views

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Keuring was baie streng gehanteer deur Callie Lee,

Andries Wiid en Theo Coetzee.

Die bulle is in 2 ouderdoms groepe ingedeel: ouer bulle

gebore van 1 Augustus tot 15 Oktober en jonger bulle

gebore vanaf 16 Oktober tot 31 Desember.

Prosim Bultoets 2012 uitslae

Die Prosim bultoets is gehou te Mushlendow voerkrale van Theo Coetzee in

die Koster omgewing. Bulle se inname was op die 15de Junie en die toets

het geëindig op die 12de Oktober. Daar was 203 Sim bulle ingeskryf in die

toets waarvan 107 Simmentaler bulle was van 23 Telers.

Simmentaler wenners

Elke groep bulle is in 3 groepe opgedeel:

Groep 1 - 3 ster of Elite Bulle

Groep 2 - 2 ster Bulle

Groep 3 - Bulle wat vir die keurders op die dag nie goed

genoeg was vir keuring nie.

Ouer Bulle uitslae

1ste plek E11184 van Erich Schulenburg - die bul was

ook die wenbul by die Simmentalers

2de plek NV1136 van Nico Venter

3de plek BTB1129 van Johan Styger

Jonger Bulle uitslae

1ste plek JH1128 van Jan van Biljon - die bul was die

reserwe wenbul by die Simmentalers

2de plek LA1113 van Louwtjie Grey

3de plek SC1171 van Stefaans Botha

Uit al die Simmentaler bulle is daar 8 Elite bulle gekies

waarvan die bostaande bulle deel is.

Die ander 2 bulle is: NV1135 van Nico Venter en NV1127

ook van Nico Venter.

Simmentaler

kampioen

Simmentaler

reserwe kampioen

’n Paar interesante feite van die toets:

• Daar was 54 Senior bulle in die toets en hulle het

teen ’n gemiddeld van 2.11 kg per dag gegroei.

• Daar was 53 jong bulle in die toets en hulle het teen

’n gemiddeld van 1.91 kg per dag gegroei.

• Die bul met die beste groei het teen ’n gemiddeld

van 2.64 kg per dag gegroei.

• Neem net kennis dat hierdie bulle geen groei

stimulante of hormone in hul rantsoene ontvang het

nie en ook glad nie hoë proteïen of energie voer

ontvang het nie.

Wat ’n prestasie vir die SIMMENTALER RAS.

161

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!