02.05.2013 Views

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

Simmentaler Joernaal 2013.indb

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Nampo Oesdag 2012

Belangstellendes het na die Nampooesdag

gestroom. Vanjaar se

Nampo Oesdag het ’n paar nuwe

aan biedings, verbeterings, kompetisies

en selfs sy eie radiostasie gebied by die

grootste landbouskou in die Suidelike

Halfrond. Ongeveer 71 723 besoekers

het deur die hekke beweeg. Suid-Afrika

se bekendste en grootste dubbeldoelras,

die Simmentaler, is van die vee wat op die

Nampo-oesdag vertoon is. Smeerkaas is

vanjaar die eerste keer van die beesras se

melk vervaardig en is aan die besoekers

bekend gestel.

169

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!