Simmentaler Joernaal 2013.indb
Simmentaler Joernaal 2013.indb
Simmentaler Joernaal 2013.indb
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Agri Mega Week 2012

Jamie Berger

Die Wes-Kaap Simmentaler- en

Simbraklub het weer vanjaar op

Agri Mega Week uitgestal, waar

daar meer as twintigduisend voete deur is:

die grootste Mega Week tot dusver.

As klub is daar besluit om die Simmentaler en Simbra se

vermoeëns as kruisteelbees aan die mense voor te stel en

om dit te bewerkstellig het ons klem gelê op vrugbaarheid,

speengewig, jaargewig, voerkraalgroei en melkproduksie.

Die stalletjie het groot getalle besoekers gelok en ons sal

hopelik binnekort die vrugte hiervan sien.

Daar was ook ’n interras skou tussen vyf van die grootste

rasse in die Weskaap, waar Tersius Swart se vers,

Kyksim Barus, as Junior Interras Kampioen aangewys is.

Ons bedank die Simmentaler Kantoor en almal wat by

die uitstalling betrokke was.

News from

Australia

Llewellyn

I hope all is well in South Africa.

Very strong market for Simmentalers in

Australia at the moment and the cattle

market in general is looking extremely

strong.

How is that cow going? I sent an email to

Robert Treadwell to see if I could get the

remaining embryo we have over there sent

over, I think there was a FMD outbreak 18

months ago when we last tried.

Attached the top priced bull out of our sale,

his sire is Tornado which is the Blinkbou

Modist son out of Wisp-Will Rosy, he sold

for $29,000.

Hope the family is well.

Regards

Tom Baker

175