10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

3.6.5 Vergaderings op aanvraag:

Personeel word versoek om gedurig te vra indien hy voel hy leiding op 'n

bepaalde gebied nodig het.

Vergaderings moet 'n duidelike doelwit hê en nie slegs gehou word omdat dit

moet nie.

3.6.6 Bestuur- en administratiewe Personeel:

Ten minste een vergadering per kwartaal tesame met die hoof, OR-voorsitter en

skoolbestuur. Administratiewe personeel lewer 'n inset met die opstel van 'n

sakelys.

3.7 PERSONEELONTWIKKELINGSPROGRAM:

Die sukses wat ons wil behaal in die bereiking van ons doelstelling, hang grootliks af van

die professionele bekwaamheid van ons personeel. Daarom is dit van aktuele belang dat

ons skool sal streef na die optimale benutting van elke personeellid se vaardighede en

bekwaamheid sodat ons onderwyspersoneel die beste moontlike opvoeding bied en ons

leerlinge optimum kan leer. As onderwyspersoneel moet ons mikpunt altyd wees:

Onderwysvernuwing omdat die kind voorberei moet word vir die toekoms.

Dit sal derhalwe die taak van die Bestuur van ons skool wees om 'n gebalanseerde

personeel-ontwikkelingsprogram in samewerking met ons personeel daar te stel wat sal

bestaan uit gestruktureerde aktiwiteite waardeur persoonlike en professionele groei van

onderwysers bevorder kan word sodat optimum onderrig-leer kan plaasvind.

3.8 PERSONEELBERAAD

3.8.1 Die Opvoedingsraad verwag dat elke akademiese personeellid die BCVO

personeelberaad sal bywoon. Persone wat dit nie bywoon nie, neem verlof.

3.8.2 Daar word vooraf seker gemaak of daar ‘n vakadviseur gaan wees of nie en die

program word verkry om te bepaal wat die inhoud gaan wees. Die program word

met die vakadviseur vooraf bespreek.

3.8.3 Die beraadgelde word deur die opvoedingsraad betaal. Indien ‘n personeellid

aandui dat hy/sy die beraad gaan bywoon en dit dan nie bywoon nie, word die

beraadgeld van die personeellid verhaal.

3.8.4 Die opvoedingsraad betaal die verblyf van ons personeel.

3.8.5 Reisgeld word betaal, maar daar moet 3 na 4 persone saamry indien moontlik.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!