10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 60

xxi) Om alle magte, regte en verpligtinge wat hulle kragtens hierdie

grondwet verkry en in enige land buite die Republiek van Suid-

Afrika uit te oefen en aan te gaan;

xxii) Op naam van die skool lidmaatskap en enige kredietfasiliteite by

enige Landbou- of ander Vereniging te verkry en te benut en om vir

die doel die skoolkapitaal of enige gedeelte daarvan by wyse van

pand, hipoteek of verband as sekuriteit te verband;

xxiii) Nieteenstaande enige voorafgaande bepaling met betrekking tot die

magte en bevoegdhede van die Opvoedingsraad is die

opvoedingsraad onbeperk bevoeg om enige regshandeling te verrig

wat nodig mag wees vir die skool om in die normale handelsverkeer

te kan deelneem en sal sodanige handeling ‘n regsgeldige

handeling wees;

xxiv) Om met enige persoon of instansie ‘n dienskontrak aan te gaan op

sodanige terme en voorwaardes as waarop ooreengekom mag

word;

xxv) Om enige handeling onbeperk te verrig wat nodig mag wees om die

belange van die skool te bevorder.

15.5.4 Die Opvoedingsraad is bevoeg om enige twee persone aan te wys, tensy hierin

ander bepaal, en volmag te gee, by wyse van besluitneming deur die

Opvoedingsraad, dat sodanige twee persone namens die Opvoedingsraad en die

skool enige regsdokument van welke aard ookal te teken, Onderhandelinge aan te

gaan ingevolge waarvan regte en verpligtinge mag ontstaan. Ondertekening van

sodanige dokument deur die twee aangewese persone sal geag word behoorlik

onderteken te wees deur die Opvoedingsraad, wat ‘n regsgeldige verbintenis tot

stand sal bring.

15.5.5 Die Opvoedingsraad stel personeel aan en kan personeel ontslaan.

15.5.6 Die Opvoedingsraad hou toesig oor en bepaal die koers en gehalte van die

onderwys van die skool

15.5.7 Die Opvoedingsraad hanteer slegs skriftelike navrae, wenke en klagtes van ouers

met betrekking tot skoolaangeleenthede, in samewerking met die hoof.

15.5.8 Die Opvoedingsraad trag te alle tye om die onderwys vir ouers bekostigbaar te

maak.

15.5.9 Die Opvoedingsraad bestuur die skool in sy geheel en sien toe dat professionaliteit

gehandhaaf word.

15.5.10 Die Opvoedingsraad keur en nooi nuwe lede uit tot die vereniging.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!