10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

- Die ideale onderwyser is nie lui nie. Sy leerlinge sien dit raak.

Dieselfde geld wat stiptelikheid, netheid en persoonlike

voorkoms betref.

- ‘n Goeie onderwyser aanvaar teenslae en mislukkings en

ook opbouende kritiek met grootmoedigheid.

Ter afsluiting, net die volgende:

“Selfs die ideale onderwyser

is geen volmaakte mens nie.”

Wanneer alles oor die ideale onderwyser gesê is, mag ons nooit vergeet dat

geen leerkrag opvoedende werk kan doen sonder LIEFDE nie. ‘n

Onderwyser se werk sal voortbestaan in die harte en lewens van diegene

wat aan sy voete gesit het lank nadat hy van die toneel verdwyn het.

2.3 Gedragskode - Personeel:

“A teacher affects eternity;

he can never tell where

his influence stops!”

2.3.1 Werknemer se lewens- en wêreldbeskouing is gegrondves op die Christelikevolkseie

beginsels soos verduidelik word in die BCVO se toelatingsbeleid;

2.3.2 Werknemer se optrede getuig deurgaans van bogenoemde lewens- en

wêreldbeskouing;

2.3.3 Werknemer is trots op Afrikaans as sy/haar enigste moedertaal en daarom

praat en skryf hy/sy dit suiwer en korrek;

2.3.4 Werknemer maak hom/haar nie skuldig aan verskillende onaanvaarbare sosiale

gebruike wat in stryd met die Christelike lewens- en wêreldbeskouing en etiek is

nie;

2.3.5 Werknemer betoon te alle tye sy/haar lojaliteit teenoor die skool en BCVO en

almal daarby betrokke.

2.3.6 Werknemer tree deurgaans positief op en doen alles om goeie verhoudinge in

die skool te handhaaf en om negatiewe gesindhede, agterdog, twis en tweedrag

aktief te bekamp en teen te werk.

2.3.7 Werknemer dissiplineer hom/haar in die handhawing van vertroulikheid – mag

nie Vertroulike inligting versprei sonder goedkeuring van die Opvoedingsraad of

Skoolhoof nie. Oortreding hiervan sal in ‘n baie ernstige lig beskou word en sal

volgens die dissiplinêre kode hanteer word en mag lei tot uiteindelike

diensbeëindiging.

2.3.8 Senior personeel bespreek nie werksprobleme of ander probleme wat hulle met

kollegas het, met ander kollegas nie. Een-tot-een gesprekke met die betrokke

kollegas moet eers gebruik word om die probleme op te los. Daarna moet die

geskilbeslegtingsprosedures gebruik word. Onder geen omstandighede moet

die probleme met ander kollegas bespreek word nie.

2.3.9 Die onus is op personeel om vertroud te wees met die CVO Vivo-beleid en

geskilbeslegtingsprosedures.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!