10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 41

11.2.9 Die voogonderwyser moet nou baie goed voorbereid wees en kommentaar kan

lewer oor die leerling in sy totaliteit, byvoorbeeld akademie; sport; kultuur;

gedrag; houding teenoor personeel en medeleerlinge ens.

11.2.10 Die ouer moet mededelings aan die onderwyser maak wat belangrik is vir die

leering se opvoeding en onderrig.

11.2.11 Besin saam oor die leerling - Sy studiegewoontes, vordering, tekortkominge,

positiewe en negatiewe aspekte, belangstelling, prestasies ens.

11.2.12 Ouers word skriftelik van oueraande in kennis gestel en herinner en

meegedeel welke tipe oueraande gehou gaan word.

11.3 ONDERHOUDE MET OUERS:

11.3.1 Indien 'n personeellid van voorneme is om 'n onderhoud met 'n ouer te voer

aangaande sy/haar kind, moet die hoof hiervan verwittig word.

11.3.2 Na afloop van die onderhoud met die betrokke personeellid 'n kort verslag

opstel en aan die hoof voorlê.

11.3.3 Onder geen omstandighede word 'n onderhoud voor leerlinge in 'n klaskamer

gevoer nie. In skooltyd het 'n ouer slegs toegang tot 'n onderwyser via die hoof.

11.3.4 In ernstige gevalle, waar skoolwerk nie na wense is nie, kan die onderwyser/es

versoek dat sy/haar vakhoof tydens ‘n onderhoud met ‘n ouer insit.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!