10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

- Hy moet idealisties wees. Die onderwyser wat nie meer die

hoë kruine soek om te bestyg nie, beweeg nie eens meer op

gelyke grond nie. Hy is klaar op die afdraandepad van

frustrasie en onvergenoedheid en voor die klas is hy ‘n

mislukking.

- Hy moet ‘n ontvanklike, oop gemoed hê. Hy moet vatbaar

wees vir nuwe insigte en hy moet gewillig wees om nuwe idees

te beproef, want andersins stomp hy af en beland hy in ‘n groef.

- Hy moet meester van sy vak wees, want alleen dan kan hy die

inhoud vir sy leerlinge laat leef.

- Hy moet sy leerlinge as individue goed ken. Hoe kan jy ‘n

kind werklik bereik, hom begryp, die beste in hom na vore bring,

as jy hoogstens sy naam ken?

- Hy moet bykans oor ‘n grenslose sin vir lojaliteit teenoor sy

hoof, sy kollegas en sy skool beskik. ‘n Kollega wat nie lojaal is

nie, is soos ‘n kankeragtige orgaan wat uiteindelik die hele

liggaam ondermyn en ook die goeie werk van die ander

gesonde organe belemmer.

- Hy moet konsekwent, billik en opreg in sy verhouding met

elke leerling wees. Die ideale onderwyser/opvoeder is in die

mooiste sin van die woord steeds bereid om aan die kind se

kant te staan.

- Die ideale onderwyser kan hom nooit distansiëer van sy rol as

identifiseringsfiguur na wie die kind opsien nie en daarom weet

hy dat die voorbeeld wat hyself stel, oral en te alle tye, een van

die doeltreffendste en blywende “leermiddels” is.

Hierdie “voorbeeldstelsel” geld beslis nie slegs vir ‘n bepaalde

roosterperiode nie. As onderwyser is u veel meer vir die

leerling as bloot ‘n Wiskundige, Taalkundige of Sportafrigter. U

moet ook die voorbeeld stel met betrekking tot regverdigheid,

wat korrek en onpartydig evalueer; regverdig straf en beloon.

- Die ideale onderwyser moet sy afstand behou – liefde vir

kinders beteken nie dat hy noodwendig familiêr moet wees nie.

‘n Leerkrag wat gewildheid nastreef, is waarskynlik self nog

onvolwasse.

- Die ideale onderwyser moet goeie orde in sy klas kan

handhaaf. Waar daar goeie orde is, kan selfs ‘n gemiddelde

onderwyser berge versit. Die teendeel is ook egter waar. Die

oorspronklikste metodiek, die grootste moeite met

lesvoorbereiding en hulpmiddels is net tyd – en

energieverspilling in ‘n ordelose en ongedissiplineerde klas.

- Die ideale onderwyser moet ‘n positiewe bydrae lewer tot die

so noodsaaklike spangees en kameraderie wat ‘n effektiewe en

gelukkige personeel kenmerk.

- Hy beskou die hele skool se belange as sy eie belange en

nie net as die skoolhoof s’n nie. Daarom is hy ook medeverantwoordelik

vir die netheid van die gebou, die gedrag van

die leerlinge, die verfraaiing van die skoolterrein en hy doen

moeite om alle redelike opdragte van meerderes met die

grootste mate van doeltreffendheid en stiptheid uit te voer.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!