10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

5. VOORRAAD EN TOERUSTING:

5.1 BEHEER:

Die hoof is in direkte beheer.

HOOFSTUK 5

'n Voorraad- en uitrustingsbeampte word deur die hoof aangestel en hy is, tesame

met 'n paneel onderwysers aan wie die verskillende afdelings van die voorraad

toegewys is, verantwoordelik vir die behoorlike beheer van die voorraad en

toerusting.

Die onderwysers in beheer van voorraad hou 'n uitleenstaat by waarop voorraad wat

uitgeleen word, aangeteken word. Dan is die voorraad die verantwoordelikheid van

die onderwyser wat dit uitgeneem het.

Voorraad en toerusting word aan die einde van die jaar terugbesorg en ook wanneer

'n onderwyser gedurende die jaar sy pos ontruim.

Die hoof stel elke jaar persone in beheer van voorraadopnames aan.

5.2 INVENTARISSE:

'n Registerblad word vir die verskillende items in die betrokke voorraadlêer geliasseer

en bygehou deur die verantwoordelike onderwyser. Duplikaatstelle word in 'n aparte

lêer deur die administratiewe personeel bygehou.

5.3 VOORRAADOPNAME:

Gedurende September elke jaar word voorraadopname gedoen deur die

verantwoordelike onderwyser en die uitrustingsbeampte. Na afhandeling daarvan

word die vorm deur die verantwoordelike persoon voltooi.

- Elke personeellid verantwoordelik vir 'n bepaalde voorraadgroep is

verantwoordelik om die voorraad uit te stal. Twee ander persone deur die

hoof aangewys, vorm dan saam met bogenoemde persoon 'n raad van

voorraadopname. Tel die voorraad en voltooi die voorgeskrewe vorms.

(Vorms geinkorporeer).

Die hoof kontroleer en onderteken die vorms.

'n Vorm wat aantoon dat 'n behoorlike voorraad vir elke afdeling gedoen is, met wat

ontbreek en die redes daarvoor aangedui, word na OR gestuur.

Hierdie voorraadopname geskied elke jaar Septembermaand.

As u met verlof gaan en 'n ander persoon los af in u plek, vra vir 'n voorraadopname

voordat u vertrek en weer wanneer u terugkeer. Dit kan latere berou en ontsteltenis

voorkom.

Wanneer enige voorraad aan wie ookal (firma wat herstel) oorhandig word, laat die

persoon eers die vorm teken.

5.4 VERLIESE EN TEKORTE:

(OEFEN GEDURIG KONTROLE UIT OM DIT TE VERMY)

Wanneer verliese gely word, moet die verantwoordelike onderwyser dit onmiddellik

aan die hoof rapporteer.

Alle voorraad waarvan daar nie rekenskap gegee kan word nie, moet deur die

betrokke onderwyser vervang word.

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!