10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

6.1.10 Persoonlike lêer:

Elke onderwyser moet beskik oor 'n persoonlike lêer wat onder andere die volgende

bevat:

- klasbesoekverslae

- werksverslae

- ander persoonlike dokumentasie, ens.

6.2 DIFFERENSIASIE EN INDIVIDUALISERING:

6.2.1 Die beginsel van individualisering:

Elke leerling is 'n unieke individu met sy eie agtergrond, belangstelling, vermoëns

en besperkings en vra om erkenning en aanvaarding van en begeleiding in sy

andersheid. Dit stel die eis van differensiasie en individualisering aan elke

onderwyser ten einde elke leerling se eie en unieke leervermoë optimaal te

verwesenlik. Die klem in ons onderrig moet dus val op doelgerigte bemoeienis

met die kind. Ken die kind, ken sy vermoëns, besin en beplan dienooreenkomstig.

Optimum differensiasie is om by elke leerling as individu uit te kom.

6.2.2 Differensiasie en verryking tydens lesaanbieding en toepassing:

Dit is belangrik dat elke onderwyser die volgende in gedagte sal hou:

- Die drie belangrikste komponente van differensiasie is:

Versnelling;

Verryking;

Hulpverlening.

Vergelyk die wiskunde vakbeleid:

- Eerste vlak verryking is verrykte werk wat verband hou met die

lesonderwerp.

- Tweede vlak verryking is verrykte werk wat nie noodwendig verband hou

met die lesonderwerp nie.

- Groepwerk kan 'n onderdeel van differensiasie uitmaak, maar is op

sigself nie differensiasie nie.

- Ware verryking is kwalitatief van aard, stimuleer kritiese denke en

verbreed die ontmoetingsfront van die leerling met die omringende

wêreld.

Die volgende moontlikhede kan doeltreffende differensiasie bevorder:

- Die aanpassing van onderrigtegnieke en metodes vir bepaalde

bekwaamheidsgroepe.

- Verskillende leereise aan die bo-gemiddelde, gemiddelde en ondergemiddelde

leerlinge.

- 'n Stelsel van gedifferensiëerde werkprogramme, leseenhede of

werkopdragte wat vir beide die stadige en vinnige leerling voorsiening

maak.

- Gedifferensiëerde tuiswerkopdragte om in elke bekwaamheidsgroep se

leerbehoeftes te voorsien.

- Gedifferensiëerde eise ten opsigte van die omvang en gehalte van leertake.

6.2.3 Remediëring en ander vorms van korrektiewe onderwys:

Vergelyk Skoolbeleid hoofstuk 2 paragraaf 2.1(j).

- Sinvolle opvolging moet geskied van alle nagesiene werk, veral

toetsvraestelle.

- Skrif, lettervorming, syfervorming en netheid moet deurlopend aandag

geniet in die laerskool.

- Leerlingskrifte moet getuig van vordering t.o.v. bogenoemde aspekte.

- Swakker leerlinge moet meer nasorg en remediëring doen as gemiddelde

en bogemiddelde leerlinge in die laerskool.

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!