10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 43

Indien daar ‘n staking van stemme is, sal een van die volgende stappe geneem

word:

i) Volgens die oordeel van die hoof of bestuurspan van die skool kan beide

leerlinge in die Leerlingraad opgeneem word, of

ii) Die leerlinge wat minder as 10% van die stemme op hulle verenig het, word

weggelaat van die lys en die nuwe stemming vind plaas.

Alle stembriewe moet deur die hoof vir ses weke bewaar word.

Die aantal stemgeregtiges word vooraf deur die hoof bepaal en slegs dié aantal

stembriewe word voorberei. Stembriewe word vooraf voorberei vir elkeen en kry

minstens ‘n skoolstempel.

j. Hoofleiers:

j.1 Dit is die prerogatief van die hoof om te besluit na aanleiding van getalle,

eienskappe, kwaliteite ens. van die groep Gr. 11 leerlinge of daar ‘n

hoofseun/onderhoofseun en hoofdogter/onderhoofdogter of slegs een hetsy

hoofdogter/onderhoofdogter of hoofseun/onderhoofseun aangewys sal

word.

j.2 ‘n Tweede stembrief met alle kandidate soos die eerste stembrief word ook

uitgegee waarop al die stemgeregtigdes die aantal stemme uitbring as wat

daar hoofleiers sal wees. Die stembrief bepaal die hoofleiers.

j.3 Die hoofleiers moet ‘n volstrekte meerderheid in die stemming behaal het.

j.4 Indien ‘n volstrekte meerderheid nie in die eerste rondte behaal word nie,

sal die kandidate met minder as 50% stemme weggelaat word en sal ‘n

tweede stemming gehou word.

j.5 Indien daar dan ‘n staking van stemme is, sal die bestuurspan die hoofleier

aanwys.

k. Tel van stemme:

Die hoof wys minstens twee kiesbeamptes aan. Alle stemme word deur die hoof en

die kiesbeamptes getel en die uitslag word deur die hoof bekend gemaak.

l. Finale uitslag:

Die finale uitslag word deur die Opvoedingsraad bekragtig. Let wel: Die verkiesing

vind in geheel onder toesig en beskerming van die hoof plaas.

12.2 KLASLEIERS:

Dit is 'n goeie gebruik om klasleiers vir elke registerklas te kies.

12.2.1 Die doel:

a) Dit gee elke leerling die geleentheid om na vore te tree vir 'n sekere

tydperk.

b) Dit help met leier-identifisering vir:

- Voltooiing van voog verslae

- Verkiesing van skool leiers in die toekoms

c) Kan sommige administratiewe pligte verlig.

d) Bevorder leerling se selfbeeld

e) Bevorder leerling se oordeelsvermoë

f) Bevorder leerling se vermoë om besluite te neem en

verantwoordelikhede te dra.

g) Bevorder leerling se vermoë om te delegeer.

h) Bevorder klas se samehorigheid.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!