10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 52

• Die loonjoernaal, die rekwisisie en die joernaalbewys moet aan die

voorsitter van die OR vir goedkeuring en ondertekening voorgelê word

14.1.2.2 Die kleinkas.

• Die kleinkas is bedoel om klein uitbetalings te doen. Aangesien

kleinkasbetalings normaalweg nie teen die begroting gerekonsiliëer word

nie, kan geen groot bedrae uit die kleinkas betaal word nie.

• Die kleinkas moet minstens elke twee weke met die kleinkas bewyse en die

kleinkas rekening gerekonsiliëer word.

• Die maksimum bedrag per kleinkasbetaling beloop R100.00.

• Betalings groter as R100.00 moet deur die normale kanale aangevra word.

• Wanneer kontant tot 'n maksimum van R1 000.00 na die kleinkas aangevra

word, moet die nodige rekwisisie en joernaalbewys die boekstawing van

die transaksie, aan die voorsitter van die OR vir goedkeuring en

ondertekening voorgelê word.

14.1.3 Geen blanko tjeks word geteken nie. Dit het tot gevolg dat daar deeglik en

vroegtydig beplan, en die nodige tjeks vroegtydig aangevra moet word sodat die

tjeks geteken kan word wanneer die persone wat daartoe gemagtig is by die skool

is.

Die enigste uitsondering op hierdie reel is die aankoop van kruideniersware vir die

koshuis. Een keer per maand reis die koshuismatrone na Pietersburg vir die

aankoop van die volgende maand se kruideniersware, in welke geval blanko tjeks

vooraf voorberei en geteken word.

14.1.4 Geen uitbetalings word gemaak sonder dat die korrekte prosedures gevolg is nie.

14.2 BEGROTINGS

Voor 30 September handig die personeel die volgende twee begrotings in:

14.2.1 Die handboekbegroting

14.2.2 Skrifte en ander verbruikbare materiaal

Laasgenoemde begrotings word dan ingewerk in die begroting van die personeellid

wat verantwoordelik is vir en beheer uitoefen oor alle verbruikbare materiaal.

• Elke begroting moet in vier kwartale opgedeel word. Dit beteken dat

wanneer iets eers in die laaste kwartaal van die volgende jaar gebruik gaan

word, daar vir dit eers aan die einde van September begroot moet word.

Dit hou die finansiële voordeel vir die skool in dat die skool se fondse nie in

voorraad opgesluit lê terwyl dit rente kon verdien het nie.

• Die feit dat daar vir iets begroot word, beteken nie vanselfsprekend dat

dit bestel en/of aangekoop gaan word nie. Die bekostigbaarheid sal eers

as deel van die totale jaar begroting in ag geneem word.

• Dit is belangrik vir personeel om daarop te let dat die inhandiging van

'n begroting nie vanselfsprekend in 'n bestelling uitvloei nie. Die

bestelling bly elke personeellid se eie verantwoordelikheid volgens die

voorgeskrewe prosedures.

• Begrotings moet voorsiening maak vir BTW.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!