10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 57

HOOFSTUK 15

15. OPVOEDINGSRAAD:

CVO Vivo is ‘n ouerbeheerde skool. Die ouers verkies ‘n opvoedingsraad wat die skool

namens hulle bestuur.

15.1 Algemene Vereistes:

15.1.1 Slegs lede van die Christelike Nasionale Ouervereniging Vivo (CNOV) kan in die

Opvoedingsraad dien.

15.1.2 Die vier deelnemende kerke word gelyk verteenwoordiging in die Opvoedingsraad.

(Die voorsitter uitgesluit).

15.1.3 Die Opvoedingsraad word tydens ‘n algemene jaarvergadering verkies Wanneer

daar ‘n tussentydse vakature in die Opvoedingsraad ontstaan, kan die

Opvoedingsraad ‘n lid benoem, onderhewig aan bekragtiging deur die eersvolgende

ledevergadering.

15.1.4 Personeellede kan ook ad hoc op die OR dien, maar slegs vir onderwyssake.

15.1.5 Die helfte plus een van die Opvoedingsraad vorm ‘n kworum.

15.1.6 Die hoof dien ex officio op die OR.

15.2 Samestelling:

15.2.1 Die volgende funksies word onderskei: Voorsitter, Onder-Voorsitter, Sekretaris,

Penningmeester en Addisionele lede tot ‘n maksimum van 5 (vyf).

15.2.2 Die voorsitter word in funksie verkies. Die Opvoedingsraad reël die ander funksies

onderling.

15.2.3 Die opvoedingsraad wys ‘n dagbestuur uit eie geledere aan, waarvan die voorsitter

die sameroeper is.

15.3 Dienstermyn:

Opvoedingsraadslede word vir drie jaar verkies.

15.4 Funksies van die Opvoedingsraad:

Op enige plek waar die Skool hierna gebruik word, sal Skool die betekenis hê van die

Christelik-nasionale Ouervereniging Vivo, tensy dit uit die samehang blyk dat Skool ‘n ander

betekenis het.

15.4.1 Die Opvoedingsraad verteenwoordig die CNOV as ‘n regspersoon en bevorder die

belange van die Vereniging waar moontlik.

15.5 Magte en bevoegdhede van die Opvoedingsraad:

15.5.1 Die kapitaal van die skool vestig in die Opvoedingsraad in hulle ampshoedanigheid,

om met die kapitaal en die inkomste van die skool te handel ten behoewe van die

skool en nie tot die persoonlike voordeel van die Opvoedingsraad nie. Die

omvangrykheid van die magte wat in die Opvoedingsraad setel, moet geinterpreteer

word onderhewig daaraan dat dit altyd tot bevoordeling van die skool

moet wees;

15.5.2 Die Opvoedingsraad is geregtig om enige handeling hoegenaamd te verrig wat hulle

in hulle eie diskresie noodsaaklik en/of bevorderlik beskou vir generering van fondse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!