10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 79

Addisioneel:

Wanneer ‘n graad 4 tot 7 leerling ‘n gemiddeld van bo 92% behaal;

Wanneer ‘n graad 8 tot 9 ‘n gemiddeld van bo 90% behaal en

‘n graad 10 tot 12 leerling ‘n gemiddeld van bo 85% behaal, kry hy/sy

erekleure.

20.4.2 Sport:

Die volgende jaar nadat die leerling ‘n goue balkie ontvang het, kry hy/sy

erekleure (die Skoolwapen met die lourierkrans Hoërskool / (geraamde

oorkonde – laerskool), soos genoem.

Addisioneel:

a) Wanneer ‘n leerling gekies word vir die Nasionale Rugby- of

Netbalspan, kry hy/sy erekleure.

20.4.3 Kultuur:

Die volgende jaar nadat die leerling ‘n goue balkie ontvang het, kry hy/sy

erekleure (die skoolwapen met die lourierkrans by die Hoërskool) /

geraamde oorkonde by die Laerskool), soos voornoemd bepaal.

Addisioneel:

Wanneer ‘n leerlinge ‘n eerste plek verwerf by die nasionale

redenaarskompetisie, kry hy/sy erekleure.

20.5 TOPPRESTASIE TROFEë:

Die skool het 10 top prestasie trofeë:

Akademie (hoof):

a) Laerskool - Toppresteerder Seun

b) Laerskool - Toppresteerder Dogter

c) Hoërskool - Toppresteerder Seun

d) Hoërskool - Toppresteerder Dogter

Sport (Sportkomitee):

a) Laerskool - Sportseun van die Jaar

b) Laerskool - Sportdogter van die Jaar

c) Hoërskool - Sportseun an die Jaar

d) Hoërskool - Sportdogter van die Jaar

Kultuur (Kultuurkomitee):

a) Laerskool - Kultuurleerling van die Jaar

b) Hoërskool - Kultuurdogter van die Jaar

NS: Die kriteria met betrekking tot elke trofee en top prestasies moet uitgespel word

en wie die toekennings maak moet gespesifiseer word.

20.6 TROFEE (Addisioneel):

Toekennings word ook aan leerlinge op verdienste gemaak sodra ‘n bepaalde trofee

beskikbaar gestel word vir ‘n spesifieke prestasie.

a) Laerskool - Toppresteerder Seun

b) Laerskool - Toppresteerder Dogter

c) Hoërskool - Toppresteerder Seun

d) Hoërskool - Toppresteerder Dogter

Akademie:

i) Graad 4 tot 12 - hoogste gemiddeld in klas ontvang

wisseltrofee

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!