10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

Elke persoon teken elke jaar waar hy verantwoordelik is vir 'n bepaalde

voorraadgroep.

Hierdie vorm word in die Voorraadlêer in die kluis bewaar.

5.11 REKENAARS:

Die rekenaars word op register in die rekenaarsentrum gehou. Die goeie versorging van

sodanige rekenaars is die verantwoordelikheid van die rekenaartik-onderwyser. Alle

rekenaars is onder beheer van die rekenaartik-personeellid. Alle rekenaars vir

administratiewe gebruik is ook op register en in die administratiewe kantore.

5.12 SLEUTELS:

Elke onderwyser ontvang by posaanvaarding 'n volledige stel sleutels vir sy/haar klas. 'n

Duplikaatsleutel word in die kluis gehou. Wanneer sleutels verloor, moet onderwysers dit

op eie koste vervang.

Elke onderwyser/es teken in die sleutelregister vir die sleutel wat hy/sy ontvang.

Vir arbeiders geld dieselfde reël.

Sleutels wat in die kombuis hang word deur arbeiders gebruik om oop te sluit wanneer

hulle die lokale skoonmaak. Die sleutels moet, nadat skoongemaak is, teruggeplaas word

en 4uur moet die kombuis gesluit word deur die verantwoordelike arbeider en die sleutel

van die kombuis in die personeelkamer geplaas word.

5.13 RUITE:

Die ruite van elke klaskamer is die verantwoordelikheid van die betrokke personeellid en die

persoon verantwoordelik vir ‘n stukkende ruit moet dit vervang.

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!