10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

- Vervolgens sal die inligtingstuk by elke onderwyser sirkuleer vir paraaf teenoor

sy/haar betrokke pos.

- Die inligtingstuk sal daarna in 'n lêer in die kluis geliasseer word waar dit ter insae

van elke personeellid sal wees.

4.6 ADMINISTRATIEWE PERSONEEL:

Die administratiewe werk van die skool word deur die dames in die kantoor behartig.

Wanneer 'n personeellid tikwerk deur die kantoor wil laat doen, moet dit persoonlik

ingelewer word by die hoof 3 dae voor dit benodig word.

Die verantwoordelikheid vir die oorlees of proeflees van alle tikwerk ten opsigte van

korrektheid berus by die verantwoordelike onderwyser (bv. toetse/ eksmenvraestelle) ens.

As die onderwyser klaar die betrokke gedeelte deurgelees het, en die nodige veranderings

aangebring het, (indien nodig), parafeer hy/sy die betrokke tikwerk en dan eers sal die

tiksters die kopiëerwerk doen.

Onderwysers liasseer self alle tikwerk. Werk wat reeds getik is, sal onder geen

omstandighede weer getik word nie.

Geen pligte anders as deur die hoof en/of die OR opgedra, word aan die administratiewe

personeel opgedra nie.

Algemeen:

Die administratiewe kantoor is die werkplek van die administratiewe personeel. Hulle vorm

'n skakel tussen die hoof aan die eenkant en die professionele personeel, ouers en

leerlinge en die publiek aan die anderkant. Dit sou chaoties wees as opvoeders toegang tot

hierdie kantoor belet sou word, maar daar word 'n beroep gedoen om aandag aan die

volgende te gee:

NB: Dit is lastig as kinders kort-kort iets in die kantoor kom vra. Probeer hierdie

praktyk tot die minimum beperk.

4.7 SKOOLVOERTUIE: (Plaasbakkie)

Die skoolvoertuie word alleenlik met die toestemming van die OR gebruik.

‘n Logboek word in die voertuig gehou. Vul dit altyd in sodat die voertuig elke 10 000 km

gediens kan word.

Geen tarief word gehef wanneer leerlinge i.v.m. skoolaktiwiteite vervoer word nie.

Die voertuig moet altyd netjies gelaat word.

Rapporteer onmiddellik enige ongeluk; die bestuurder is self verantwoordelik vir boetes

a.g.v. spoed of parkering.

Met passasiers word nie vinniger as 120 km per uur gery nie.

Hanteer die voertuig soos wat u u eie voertuig sou hanteer.

4.8 KENNISGEWINGS:

Kennisgewings aan ouers word Vrydae uitgestuur en inligting moet die sekretaresse bereik

voor 10h00 van die Donderdag.

4.9 BEWARING EN VERNIETIGING VAN DOKUMENTE:

Dokumente wat lêers vol maak en opberging bemoeilik, wat slegs administratief van aard is

en ouer is as 2 jaar kan periodiek vernietig word. Die hoof, OR en skoolbestuur besluit

saam wat vernieting kan word.

Dokumente met onvoltooide sake kan nie vernietig word nie.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!