10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

HOOFSTUK 3

3. SKOOLBESTUURSAANGELEENTHEDE:

3.1 JAAR- EN KWARTAALPROGRAM:

Elke onderwyser sal op die eerste skooldag van die jaar van 'n jaarprogram van

werksaamhede voorsien word. Hierdie program moet gereeld geraadpleeg word.

Op die eerste dag van elke skoolkwartaal sal elke onderwyser ook van 'n

kwartaalprogram voorsien word. Datums van vakvergaderings,

personeelvergaderings, werkverslae, evalueringdatums, sport-byeenkomste,

toetsdatums en dies meer verskyn op die kwartaalprogram.

By wyse van 'n omsendbrief word ouers en leerlinge ook voorsien van 'n

kwartaalprogram wat die belangrikste datums van gebeure beklemtoon.

3.2 SKOOLBESTUUR:

Die bestuur van die skool bestaan uit:

* Die Hoof

• Adjunk-hoof: Hoërskool

• Adjunk-hoof: Laerskool

• Departementshoof: Tale en Kulturele Leerareas

• Departementshoof – Wiskunde en Natuurwetenskappe

• Departementshoof – Ekonomiese Wetenskappe

(Soos persone beskikbaar is).

• Departementshoof (Ekonomiese wetenskappe)

Die handleiding oor pligstate gee 'n duidelike uiteensetting van elkeen van

bogenoemde personeel se onderskeie pligte en verantwoordelikhede.

Indien die hoof afwesig is vanaf die skoolterrein, wys hy vroegtydig 'n persoon aan om

waar te neem.

3.3 OPVOEDINGSRAAD:

Die Opvoedingsraad van ons skool bestaan uit die hoof en nege lede as

verteenwoordigers van ons ouers van wie minstens twee-derdes ouers is. Ons

huidige Opvoedingsraad is soos volg saamgestel:

Voorsitter: Mnr Koos Kemp

Vise-Voorsitter Mnr Pieter Hoogenboezem

Sekretaris Charmiane Pelser

Ander Mnr Stephen Fick

Mnr Gert du Preez

Mnr Duppie Du Plessis

Mnr Freek Kloppers

Mnr. Theuns van der Merwe

Ex officio: Skoolhoof

Met die eerste vergadering van elke kwartaal gee die hoof 'n skriftelike verslag aan die

Opvoedingsraad i.v.m. die skool- en personeelaangeleenthede.

3.4 TAAKVERDELING EN PLIGSTATE:

Raadpleeg die afsonderlike inligtingstuk, “Pligstate" vir 'n volledige uiteensetting van die

pligte en verantwoordelikhede.

Aan die einde van die jaar voltooi elke opvoeder 'n vorm waarop hy/sy die volgende

aandui:

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!