CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

`b) Dissipline moet nie militaristies wees nie maar voortvloei uit goeie

klasatmosfeer waar leerlinge graag wil saamwerk en gemaklik wees.

c) Goeie klaskamer-organisasie bevorder dissipline.

d) Die onderwyser moet nie sy klaskamer verlaat en die leerlinge aan hulle self

oorlaat of met 'n ander leerkrag staan en gesels nie. Eie voorbeeld van

hardwerkendheid is belangrik.

6.6.6 Klaskamer-organisasie:

a) Hierdie afdeling verg ook die nodige aandag en beplanning.

b) Berging van hulpmiddels moet sorgvuldig wees.

c) Reël bv. wie skrifte, handboeke ens. moet inneem en uitdeel.

d) Reël vroegtydig wat die leerlinge moet doen wanneer u byvoorbeeld na die

kantoor geroep word.

32