10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

Dokumente van geskiedkundige waarde, byv. Ou skooljoernale, OR –notuleboeke ens. word

nie vernietig nie en onder regstreekse beheer van die hoof bewaar.

4.10 DUPLISERING:

- Duplisering van werk moet so ekonomies moontlik gedoen word. Fotostate moet op

albei kante van 'n papier gedoen word.

- Duplisering moet netjies en leesbaar wees.

- Fotostate wat gemaak word, moet aangeteken word.

- Begroot vir dupliseerwerk - ook vir vraestelle en toetse.

- Fotostate wat vir die publiek gemaak word vra ons R1,00 per vel.

- Wees versigtig. Op sekere werkskaarte is kopièreg voorbehou.

4.11 KANTOORURE:

Administratiewe personeel sal beskikbaar wees op weeksdae vanaf 7:25 tot 13:30.

4.12 EKSAMENROOSTER:

Elke eksamen (Junie en November) vind volgens ‘n rooster plaas.

Junie-eksamen:

Alle leerlinge (Hoër- en Laerskool) moet elke dag tot die laaste dag by die skool

wees.

November-eksamen:

Laerskool:

Alle leerlinge moet elke skooldag by die skool wees tot en met die laaste skooldag.

Eksamen word tot en met die laaste skooldag geskryf.

Hoërskool:

Graad 8 tot 10-leerlinge moet elke dag by die skool wees tot en met die laaste

skooldag. Dit geld nie vir leerlinge wat promoveer nie. Graad 11 en 12 leerlinge is

slegs by die skool die dae wat die leerling ‘n vak skryf. Leerlinge moet dan die volle

dag by die skool wees. Die ander dae studeer leerlinge tuis.

Promovering: (Sien 7.7)

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!