10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 63

Senior leerlinge ontwrig nie die leerlinge wat reeds slaap nie. Wedersydse respek

en verantwoordelikheid is belangrik.

16.11 Etenstye: (Sien koshuisrooster)

(Of soos deur hoof na goeddunke verander).

16.11.1 Alle leerlinge moet tydens etes in die eetsaal wees.

16.11.2 Ontbyt: Leerlinge kom met hulle skooldrag eet. Die personeellid aan diens of ‘n

leerling vra die seën en die diensdoenende onderwyser/es bepaal wanneer daar

gedank word deur hom/haarself of een van die leerlinge.

16.11.3 Middagete: Leerlinge mag met sportklere aan gaan eet.

16.11.4 Aandete: Leerlinge kom eet met netjiese klere aan. Hare moet netjies gekam

wees en gesigte en hande moet gewas wees.

16.11.5 Tafelhoofde sorg dat die tafels netjies agtergelaat word. Oorskietkos word op die

afdektafel in ‘n bak gekrap. Borde word netjies opmekaar gestapel; Eetgerei in

skottel op afdektafel geplaas.

16.11.6 Aandgodsdiens word gehou. Leerlinge maak beurte om te lees, te bid en te dank.

‘n Naamlys met datums ward opgestel.

16.12 Ander reëlings ivm etes en die kombuis:

a) Leerlinge is slegs in die eetsaal tydens studie, etes en wanneer daar na ‘n video

(TV) gekyk word.

b) Geen leerlinge het toegang tot die kombuis nie en geen eetgerei word uit die

eetsaal of kombuis verwyder nie.

c) Geen persoon verwyder geen voorrade, kookgerei ens. uit die eetsaal of kombuis

as daar nie vooraf met die matrone gereël is en die voorrade uitgeteken is nie.

16.12.1 Koffietyd: Koffie word net gedurende koffiebreuk gemaak en nie voor of na studie

nie. Plaas die Koffiebekers terug in die afdekskottel nadat koffie gedrink is. Geen

bekers mag uit die eetsaal na die slaaplokale geneem word nie.

16.12.2 Algemene etiket: Soos in ‘n mens se eie huishouding geld goeie tafelmaniere

deurgaans. Daar mag gesels word maar sonder om te luidrugtig te raak.

16.13 Koshuiseiendom:

16.13.1 Koshuiseiendom mag onder geen omstandighede uit die kamers, eetsaal of geboue

verwyder word of self verskuif word nie.

16.13.2 Elke leerling bly in die lokaal wat aan hom/haar toegewys is en daar word nie

verskuiwing gemaak as dit nie deur die koshuishoof/personeellid aan diens gereël

word nie. Leerders bly en slaap in hulle eie kamers en neem daarvoor

verantwoordelikheid.

16.13.3 Wanneer ‘n kind koshuiseiendom beskadig of deur onverskilligheid of deur

kwaadwilligheid sal hy/sy of die ouer daarvoor moet betaal. Kwotasies vir

herstelwerk sal verkry word in dien die ouers dit nie self kan herstel of vervang nie.

16.14 Leerling sakgeld en/of eiendom:

16.14.1 Kontant word op eie risiko gehou. Koshuiskaste moet gesluit word en ‘n

duplikaatsleutel met ‘n duidelike etiket by die matrone ingehandig word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!