10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 77

20. PRESTASIETOEKENNINGS:

20.1 ALGEMEEN:

HOOFSTUK 20

20.1.1 Erkenning:

Leerlinge wat presteer ontvang erkenning by wyse van sertifikate, balkies,

erekleure (skoolwapen met lourierkrans: Hoërskool; en geraamde

oorkonde: Laerskool) en trofeë.

20.1.2 Skoolbaadjie:

Leerlinge word aangemoedig om hul eie skoolbaadjies aan te koop. Balkies

en die skoolwapen kan slegs op ‘n skoolbaadjies aangebring word.

20.1.3 Sertifikate:

Sertifikate word uitgedeel na die seisoen van elke aktiwiteit (tydens

afsluiting by die laaste skooldag van kwartaal of waar prakties ingepas in

oorleg met die hoof).

Bv: Atletiek na afloop van die BCVO Nasionale Byeenkoms;

Rugby en netbal na afloop van die winterspele;

Akademiese sertifikate word tydens die prysuitdeling toegeken.

20.1.4 Balkies, erekleure en trofeë:

Balkies, erekleure (lourierkrans of geraamde oorkonde) en trofeë word

toegeken tydens die skool se jaarlikse prestige prysuitdelingsfunksie.

20.2 SERTIFIKATE:

Sertifikate word toegeken in die volgende gevalle:

a) Akademie:

Graad 1, 2 en 3 leerlinge ontvang sertifikate vir die wat die beste presteer

het in die volgende gevalle:

GRAAD 1:

Wiskunde; skrif; lees; engels; Afrikaans; meeste boeke gelees.

GRAAD 2:

Wiskunde; skrif; lees; engels; Afrikaans; konsensieuse werk.

GRAAD 3:

Wiskunde; handskrif; engels; Afrikaans; meeste boeke gelees; beste en

netjiese werk;

GRAAD 4 TOT 9:

Leerlinge met ‘n vakgemiddeld bo 80%.

GRAAD 10 TOT 12:

Leerlinge met ‘n vakgemiddeld bo 75%

(Indien moontlik sal klein bekertjies vir grade 1 tot 3 gegee word).

b) Sport:

Vir deelname of gekies (indien nie deelgeneem, slegs erkenning met

mediese sertifikaat) op nasionale vlak, d.w.s. deelname by SA Atletiek,

Winterspele, SA Landloop.

Lede van wenspanne op winterspele ontvang verdere erkenning op

sertifikaat.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!