10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

HOOFSTUK 4

4. ADMINISTRATIEF-ORGANISATORIESE AANGELEENTHEDE:

4.1 SKOOLKALENDER:

Die BCVO voorsien alle C.V.O. skole reeds in die voorafgaande jaar van 'n

skoolkalender wat die datums van die begin en einde van die vier skoolkwartale van

die daaropvolgende jaar verstrek. As onafhanklike skool bestuur ons die skool

volgens ons eie behoeftes.

4.2 SKOOLTYE:

4.2.1 Die skooltye is dwarsdeur die jaar dieselfde, naamlik:

Gr 8 – Gr 12 – 7h25 tot 13h30

Gr 4 – Gr 7 - 07h25 tot 13h00

Gr 1 – Gr 3 - 07h25 tot 12h30

Die eerste agt skooldae aan die begin van in jaar kom die Gr 1 leerlinge

egter reeds om 12:00 uit.

Personeel meld reeds om 7h20 by die skool aan.

Pouses is soos volg:

Eerste pouse om 10:00 tot 10:15

Tweede pouse om 11:45 tot 12:00

Graad i en ii leerlinge kan egter volgens onderlinge reëlings deur leerkragte

die kleintjies op 'n tyd vroeër as eerste pouse van hulle toebroodjies laat

nuttig indien hulle sou bevind dat die skof tot om 10:00 'n bietjie lank vir die

kleintjies sou wees.

4.3 VERLOOP VAN DAAGLIKSE SKOOLDAG:

Elke Maandag en Dinsdag is daar ‘n saalbyeenkoms tydens die eerste periode vir die

Laerskool en die Hoërskool onderskeidelik. Alle betrokke personeel woon hierdie

byeenkoms by.

Elke ander skooldag begin met Bybelperiode vir Gr 1 – 4 en Gr. 5 tot 7 open met

skriflesing en gebed.

Vir die Hoërskool word dan tydens die eerste periode met skriflesing en gebed

geopen.

Elke skooldag word afgesluit met ‘n gebed deur die leerkrag of leerling(e). Die laaste

drie minute van die laaste periode word hiervoor aangewend.

Periodes verloop soos op die algemene skoolrooster aangedui.

4.4 AMPTELIKE HANDLEIDINGS:

Die Staat plaas die onderwys op 'n vaste juridiese grondslag aan die hand van die

volgende wetgewings: Wet op Nasionale Onderwysbeleid, 1967 (Wet 39 van 1967) Wet op

die Nasionale Beleid van Algemene Onderwyssake, 1984 (Wet 76 van 1984)

Onderwysordonnansie no 29 van 1953)

4.5 OMSENDBRIEWE VANAF BCVO:

Periodiek ontvang die skool belangrike omsendbriewe vanaf die BCVO.

Hierdie inligtingstukke word soos volg hanteer:

- Die kerninhoud van elke inligtingstuk sal kortliks deur die hoof aan die personeel

meegedeel word.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!