10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 54

die Opvoedingsraad aansoek gedoen word om sodanige fonds te stig met duidelik

vermelding van die doel waarvoor die fonds gestig moet word.

14.5.2 Elke projekfonds moet die persoon wat die fonds moet beheer, (Fondsbestuurder)

identifiseer en die naam van die persoon aan die finansiële kantoor deurgee, wat dit

op lêer sal plaas. Die Opvoedingsraad moet die geïdentifiseerde persoon bekragtig

as Fondshoof van die betrokke projekfonds.

14.5.3 Elke fonds is verantwoordelik vir sy eie kontrolestelsel. Dit behels ook die stoor van

dokumentasie vir eie rekorddoeleindes. Fakture en/of kwotasies word aan die

tjekaanvraag vasgekram. Die fondshoof is verplig om kwartaalliks sodanige fondse

te laat oudit deur die skool se finansiële beampte. Alhoewel die projekfonds die

fondse bestuur, bly die skool verantwoordelik en moet die nodige kontrolemaatreëls

ook met betrekking tot hierdie gelde nagekom word

14.5.4 Indien die betrokke fondse so sou verkies, hoef die fondse se gelde nie in die skool

se bankrekening inbetaal te word nie, maar hulle mag nie 'n eie bankrekening hê

nie. Hulle kan hul eie geldkissie aanhou. Dit kan in die skool se kluis geberg word.

Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir verliese van gelde wat nie in die

skool se kluis is nie.

14.5.5 Die finansiële beampte moet ten minste 7 (sewe) dae voordat hy/sy sodanige fonds

wil oudit die fondshoof daarvan in kennis stel sodat alles op die beoogde dag

beskikbaar is.

14.5.5 Fondse met 'n korttermyn doelstelling, bv die Majuba-uitstappie of matriekafskeid,

se fondse is meestal uitgeput met die aanbieding/bywoning van die

projek/toer/uitstappie. Indien die projekfonds na afhandeling van die projek

surplusfondse het, mag dit vir geen ander doel as die doel waarvoor dit ingesamel

is, aangewend word nie. Dit kan oorgedra word na 'n soortgelyke projek die

volgende jaar. Met ander woorde die graad 6- fonds van 2003 se surplus kan

gestort word in die graad 7-fonds van 2004. Indien die graad sewes van 2004 geen

soortgelyke projek aanpak nie, word alle surplusfondse aan die skool as donasie

oorgedra.

14.5.6 Die enigste uitsondering is die Graad 11-fonds. Die doel van die projek is die

aanbieding van die matriekafskeidsfunksie aan die einde van die jaar.

Surplusfondse aan die einde van die graad 11-jaar kan oorgedra word na die Graad

12-fonds, wat dit dan bv vir die aankoop van 'n afskeidsgeskenk aan die skool kan

gebruik.

14.5.7 Dit is belangrik dat fondse deur enige projekfonds ingesamel, nie vir enige

plesieruitstappies van die insamelaars gebruik mag word nie. Die bydraers tot so 'n

fonds dra by tot die doel van die fonds en nie vir enige ander doel nie.

14.5.8 Sommige van die fondse is op die been gebring om die fasiliteite in 'n sekere

afdeling van die skool te verbeter. Hierdie fondse samel elke jaar gelde in vir 'n

spesifieke doel, en mag ook 'n eie bankrekening hê. Sodanige projekfondse is

onder andere die Aartappelfeeskomitee, die dameskomitee en die

speelgroepiefonds.

14.5.9 Elke fondshoof moet aan die einde van die jaar ‘n volledige staat van ontvangstes

en betalings inhandig.

6 SPORT- EN KULTUURFONDSE

14.6.1 Bates wat deur enige Fonds aangekoop word of as skenkings ontvang, moet dit aan

die finansiële afdeling verklaar met nodige kwitansies of skriftelike waardasies sodat

dit in die skool se bateregister opgeneem kan word en by die versekeringspakket

ingesluit kan word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!