CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 56

Personeellede teken 'n toestemmingsvorm voordat die privaat telefoonkoste van sy/haar

salaris verhaal word.

Daar word van die personeellid verwag om steeds rekord van sy/haar amptelike oproepe te

hou sodat sodanige oproepe op navraag verantwoord kan word.

14.11 PRIVAAT PERSONE/ INSTANSIES

Geen privaat persoon en/of -instansie mag sonder die toestemming van die

Opvoedingsraad, besigheid op die skoolterrein bedryf nie, hetsy binne skoolure of daarbuite.

14.12 BELEGGINGSBESTUUR

Surplus fondse kan by finansiële instansies belê word, indien die begroting wel toelaat dat

surplus fondse vir dié doel aangewend mag word. Deeglike studie moet deur die finansiële

afdeling gedoen word met betrekking tot die beleggingstydperk en rentekoerse.