10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 82

f) Toegang tot, aflaai, stoor of verspreiding van rekenaarspeletjies.

Die speel van rekenaarspeletjies in kantoortyd is streng verbode;

g) Ongemagtigde verkryging van toegang tot enige ander stelsel of om

enige ander stelsel te oorlaai;

h) Aflaai, stoor, gebruik of verspreiding van enige rassistiese

materiaal;

i) Kuberleeglêery is ‘n oortreding en sal lei tit dissiplinêre optrede.

j) Die internet mag onder geen omstandighede gebruik word om tot

materiaal toegang te verkry, dit te genereer, te versprei, te druk of

af te laai indien dit van lasterlike, vernederende of obsene aard is of

enigiets wat beskou kan word as teistering gebaseer op ras, kleur,

nasionaliteit, geslag, ouderdom, Seksuele oriëntering

gestremdheid, geloofs- of politieke oortuiging nie.

21.4.5 Opvoedingsraad Voorsitter is gemagtig om mediaverklarings uit te reik en

geen ander personeellid mag openbare verklarings namens CVO Vivo

uitreik op enige manier insluitende die internet of e-pos nie.

21.4.6 CVO Vivo behou kopièreg oor enige materiaal wat in enige webruimte of

e-pos boodskap geplaas word. Waar personeellede sonder spesifieke

magtiging, Vertroulike skool-inligting per e-pos uitstuur of publiseer, sal dit

lei tot dissiplinêre optrede.

21.4.7 Musiek, videos, grafika, en foto’s mag nie met maatskappystelsels

afgelaai word nie, behalwe waar daar geldige besigheidsredes en

magtiging voor bestaan.

21.4.8 Administratiewe personeellede is verantwoordelik om alle lêers wat hulle

vanaf ‘n eksterne bron na die maatskappystelsel bring, na te gaan vir

viruses alvorens dit gebruik word. Dit sluit in lêers wat vanaf die internet

afgelaai is of wat vanaf tuisrekenaars met diskette en laserskywe (CD’s)

of enige ander manier oorgedra word.

21.5 Webblad:

Persone verantwoordelik vir die opdatering van die webblad sal dit maandeliks doen

en die verandering aan die Voorsitter van die OR / skoolhoof voorlê. Die persoon

verantwoordelik vir webblad is Christine Knox

21.6 Sanksie:

21.6.1 Indien enige personeellid enige aspek van bostaande beleid oortree, behou

die skool die reg voor om die betrokke personeellid se fasiliteite van die

internet en e-pos te stop.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!