10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

6.1.4 Vaklêer:

Die adjunkhoof in samewerking met die departementshoof stel elke jaar 'n

lys van besprekings-onderwerpe saam en lê dit aan die hoof voor.

‘n Sakelys moet 'n week voor die datum van vergadering aan elke

vakonderwyser voorsien word.

Rig uitnodigings aan die hoof en ander betrokke personeel.

Die inhoud van die vergaderings moet sover moontlik vakdidakties en

vakinhoudelik van aard wees.

Gee ook aandag aan:

• Studiegidse

• Artikels uit tydskrifte

• Wenke tydens professionele besoek

• Opvolg van werksverslae

• Organisatoriese sake (egter minimaal)

• Vernuwing is baie belangrik, ‘n Notule van elke vakvergadering moet

gehou word. Let veral op die volgende:

• Volledige opskrif met datum

• Meld voorsitter

• Presensielys met poste beklee

• Goedkeuring van vorige notule

• Sake uit vorige notule

• Besluite wat tydens vorige vergadering geneem is word

gekontroleer

• Omskryf besluite volledig

• Waak teen telegramstyl

• Notule moet geteken word deur voorsitter, sekretaris en die

hoof

• Die verloop van die vergadering moet dus duidelik vergestalt

word in die notule, m.a.w. daar moet aandag gegee word aan

korrekte vergadering-prosedures.

Tydens die eerste vergadering van die jaar moet die volgende aspekte

aandag geniet:

• Uitstalling van apparaat

• Boeke in mediasentrum

• Transparante, prente, Skyfies, video’s ens.

• Volledige vakbeleide

Let wel: Alle besluite is onderhewig aan goedkeuring deur die hoof.

Bywoning is verpligtend ten opsigte van elke onderwyser wat die betrokke vak

onderrig.

Elke onderwyser moet geleentheid kry tot deelname. Vakvergaderings is

beslis nie 'n eenrigting-gesprek nie. Volg moderne tegnieke.

Elke vakonderwyser MOET oor die betrokke vaklêer/s beskik wat altyd by die

skool moet wees en op aanvraag beskikbaar is.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!