10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 39

10. 'n GELUKKIGE SKOOLGEMEENSKAP

HOOFSTUK 10

10.1 ORIëNTERING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL:

10.1.1 Vir nuut aangestelde personeel word 'n voogonderwyser/es aangestel.

10.1.2 Van die voogonderwyser word verwag:

a) Die nuwe persoon leiding te gee wat betref voorrade wat hy moet

ontvang en die soort skrifte wat hy moet gebruik.

b) Hom/haar behulpsaam te wees met alle administratiewe stukke en

dokumente.

c) Die hoof en vakonderwysers gee aan hom/haar leiding in verband met

werkskema, voorbereiding, verslag, evaluering ens.

d) Daar word eers by hom/haar 'n welwillendheidsbesoek gebring - geen

verslae ens nie. Dit volg eers later.

e) Die nuutaangestelde personeel word in die omsendbriewe aan ouers

bekend gestel en verwelkom.

10.2 ORIëNTERING VAN NUWE LEERLINGE:

10.2.1 Laat nuwe leerlinge in u klas tuis voel deur hom te verwelkom, dadelik die

kleedkamers te gaan wys en hom aan vriende voor te stel.

10.2.2 Onthou maar dat 'n nuwe kind so gespanne is in die nuwe situasie dat hy

waarskynlik min sal onthou van wat hy geleer het.

10.2.3 Dit is nuttig om hulle maar vir 'n paar dae nie direkte vrae te vra nie.

10.2.4 Opmerkings soos "alweer 'n nuwe kind" of "wat het jy dan in jou skool geleer"

is beslis nie professioneel nie.

10.2.5 Leerlinge wat geruime tyd siek of in hospitale was, moet asseblief besondere

aandag kry.

10.2.6 Ten opsigte van grade ens, word die volgende gedoen:

a) Tydens ‘n graad 1 opedag word die nuwe graad l's en hulle ouers van die

daaropvolgende skooljaar by wyse van 'n geselligheid deur die graad 1

onderwyseresse by die skool verwelkom. Die aspirantbeginnertjies maak

kennis met hulle klaskamers, en geniet die dag in die skool. Hierdie

geselligheid duur van 09h00 tot 12h00.

10.2.7 Op die tweede Donderdagaand na die aanvang van die skole aan die begin

van elke skooljaar word alle graad 1-ouers by wyse van 'n oueraand ingelig

oor die skoolgereedheidsprogram wat met die graad I's gevolg gaan word

gedurende die eerste plus-minus ses weke, en ook hoe die ouers

behulpsaam kan wees. Die graad een standerdvoog neem die nodige leiding

in die verband.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!