10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 42

12. LEERLINGAANGELEENTHEDE:

12.1 Leerlingraad:

HOOFSTUK 12

a) Die Leerlingraad is ‘n opvoedkundige aangeleentheid binne die skoolopset, en is

dus die verantwoordelikheid van die hoof en personeel.

b) Geen ouer het dus inspraak oor wie op die Leerlingraad moet wees en wie nie.

Indien ‘n personeellid ook ‘n ouer van ‘n kandidaat is, het hy/sy nie inspraak in die

bestuurspan se besluite nie.

c) Leerlingraadverkiesing word gehou onder leiding van die hoof en die personeellid

daarvoor verantwoordelik.

d) Taakverdeling en doelwitte word voor die einde van die jaar gedoen, sodat die nuut

verkose leerlingraad dadelik kan begin met die aanvang van die nuwe jaar.

e) ‘n Skriftelike verslag oor take en doelwitte moet aan die einde van elke kwartaal by

die hoof ingehandig word.

f) Leerlingraadslede en hulle ouers onderteken ‘n onderneming waarin

leerlingraadslede hulself verbind tot goeie gedrag en uitvoering van hul pligte. ‘n

Leerlingraadslid se balkie kan van hom/haar weggeneem word indien die hoof en

bestuurspan ‘n oortredings van so ‘n leerlingraadslid ondersoek het, en bevind dat

hy/sy die ooreenkoms oortree het en nie verder met vrug in die leerlingraad kan

dien nie.

g) Getalle:

g.1 Die riglyn is een leerlingraadslid vir elke 25 leerlinge

g.2 Daar is geen voorskrifte oor hoeveel seuns of dogters in die Leerlingraad

moet wees nie.

g.3 Die hoof en bestuurspan sal volgens hul eie diskresie die hoeveelheid

leerlingraadslede jaarliks bepaal.

h) Nominasies:

h.1 Alle graad 11 leerlinge word by geleentheid blootgestel aan ‘n “Kies jou

toekomstige leerlingraad”. By die geleentheid kry die Gr. 7 – 12 leerlinge en

personeel geleentheid om vrae aan die Gr. 11 leerlinge in die saal te vra,

waarop daar geantwoord moet word.

h.2 Die hele Gr. 11 klas word op die nominasielys geplaas, tensy daar ‘n

skriftelike betoog van ‘n ouer, personeel of leerling by die hoof ingehandig

word, waarin daar bewys kan word waarom ‘n leerling nie op die

Leerlingraad mag dien nie.

h.3 Die hoof en bestuurspan sal die skriftelike versoek hanteer en sou daar

grondige redes en bewyse wees, sal so ‘n leerling verwyder word van die

nominasielys.

i. Stemming:

Stemming vind plaas per geslote stembrief.

Alle leerlinge vanaf Gr. 7 – 12 het stemreg, asook alle personeel. Stemme sal die

volgende waarde dra:

Leerlinge Gr. 7 – 12 x 2

Akademiese Personeel x 3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!