10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

1.4 DIE SKOOLWAPEN:

Die wapen vertoon ‘n opkomende son in die agtergrond, met ‘n hand wat jong

groeiende plant in die voorgrond koester.

Die opkomende son simboliseer die nuwe begin wat met die stigting van die CVO

Skool Vivo gemaak is; terwyl die son se warmte en lig ook nodig is vir groei.

Die hand dui op ons afhanklikheid van God wat ons asof met Sy eie hand rig en lei.

Dit dui ook op die hand van die opvoeder wat die jong kind in sy opvoedingsproses

koester.

Die jong plant simboliseer enersyds die kinders wat gelei en opgevoed word by

hierdie skool; en andersyds die onblusbare lewensdrif en energie waarmee ons ‘n

eie toekoms vir die Christen-Afrikanerkind hier wil skep.

1.5

Die leuse, “Ek lewe in U lig” sluit nou aan by hierdie simboliek: Ons lewe, kragtig en

dinamies groeiend in God se koesterende lig; en onder Sy beskermende hand.

MISSIE:

Om ons verbondskinders op te voed en professioneel te onderrig:

i) Binne die Protestants Gereformeerde Leer;

ii) Binne ons Afrikaner kultuurverband;

iii) In ons moedertaal, Afrikaans;

iv) Akademies op ‘n hoë standaard;

v) Streng gedissiplineerde;

vi) Leiding in relevante lewensvaardighede met ‘n gebalanseerde

positiewe uitkyk.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!