10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

Daar moet genoeg tyd vir hersiening wees. Hierdie beplande datum word uitgevee

aan die einde van die jaar en die volgende jaar word van vooraf beplan.

Die werklike voltooiingsdatum is die DAG waarop die eenheid WERKLIK voltooi is.

Vergelyk dus u tempo van vordering voortdurend met u voorlopige beplande

voltooiing.

Verslag:

a) Hierdie verskil ook van vak tot vak – die hoofsaak is dat dit op datum moet

wees.

b) Sodanig wees dat 'n plaasvervanger bv. dadelik sal weet wat u doen, waar

u is, watter werk afgehandel is.

c) Sien die verskillende verslagvorms. Dit word gedurende die eerste

vakvergadering bespreek.

Werk wat in die klaskamer gedoen word, moet OOREENSTEM MET DIE SKEMA

en NIE met die handboek nie.

Dit is nodig om ook kennis te dra van die vorige en daaropvolgende standerds se

sillabus ten einde u vertrekpunt te bepaal, maar ook om u leerlinge GEREED te

maak vir die EISE van die daaropvolgende standerd.

6.1.8 Werkskema:

a) Die werkskema is 'n uitbreiding van die sillabus.

b) Die volgorde soos in die Sillabus moet behoue bly behalwe in vakke soos

byvoorbeeld biologie - beskikbaarheid van plante of soorte insekte ens.

c) Die werkskema kan voorsiening maak vir verslag om verslaghouding te

vergemaklik bv. Opvoedkundige Leiding.

d) Die vorm van die werkskema kan wissel - Sien hier die verskillende

vakbeleide bv. Wiskunde t.o.v. Afrikaans ens.

6.1.9 Lesbeplanning:

- Vergelyk die betrokke vakbeleide

- Lesbeplanning is nie 'n verslag nie

- Dit moet funksioneel wees

- Daar moet 'n duidelike ooreenkoms wees tussen die lesbeplanning en die

lesverloop

- Voorbereiding: (bv. die gereedkry van apparaat, e.d.m.) is nog altyd

noodsaaklik. BEPLAN om te kan voorberei.

- Beplanning dui op 'n plan (roete) deur elke les.

- Elke onderwyser moet goed voorbereid klastoe kom. Dit sal baie spanning

en frustrasie verwyder en arbeidsvreugde verskaf. Wanneer u voorbereiding

doen, ontwerp 'n onderrigbeplan-ningsvorm en gee aandag aan die

volgende:

- met elke les moet u 'n lesdoelwit hê

- Hoe gaan u die doelwit bereik? Wat gaan u doen, sê ens?

- Wat gaan die leerlinge doen? (Leerlingaktiwiteite)

- Watter onderwyshulpmiddels gaan u gebruik om u doelwit makliker

te bereik

- Hoe gaan u aansluit by die vorige les? (Voorkennis)

- Hoe gaan u evalueer of u u doelwit bereik het?

- Hoe gaan u die swakker leerlinge help? (R.O.)

- Hoe gaan u differensiëer? (Verryking)

- Maak voorsiening vir klas- en huiswerk. Sien tydsduur vir huiswerk).

Die onderrigbeplanningsvorm verskil van vak tot vak.

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!