10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 67

17. SKOOLDRAGKODE:

HOOFSTUK 17

17.1 Voorkoms (algemene voorkoms van leerlinge):

Ons glo daaraan dat die mooiste van ‘n skolier juis daarin geleë is dat jy altyd moet kan sien

dat dit ‘n skoolkind is. ‘n Leerling moet die aandag trek deur sy of haar voortreflike gedrag

en goeie prestasie en nie deur uiterlike tooisels nie.

Seuns:

• Skoene moet skoon en kouse opgetrek wees;

• Groot seuns moet gereeld skeer;

• Geen armbande, kettings, oorbelle, hangertjies en ringe mag gedra word nie. Sulke

items sal gekonfiskeer word.

• Moue van truie mag nie opgeskuif wees nie;

• Stewels is ontoelaatbaar.

Dogters:

• Grimering of juwele pas nie by skooldogters nie en is daarom ook nie toelaatbaar nie;

• ‘n Polshorlosie en EEN paar oorkrabbertjies (ringetjies 1cm deursnee of klein balletjietipe

van goud of silwer);

• Geen grimering word toegelaat nie – ook nie by sport- en ander skoolaangeleenthede,

in skooldrag nie;

• Naels moet kort geknip en skoon wees. SLEGS Hoërskooldogters mag kleurlose

naellak dra.

• Dit is verkieslik dat dogters, wanneer hulle met sportdrag op straat verskyn, ten minste

‘n sweetpakbroek sal aanhê;

• Moue van truie mag nie opgeskuif word nie;

• Roklengtes – 10 cm vanaf die grond in ‘n knielende posisie.

17.2 Haarstyl – Seuns:

• Seuns se hare moet KORT en NETJIES wees. Geen afwykende haarstyle is

aanvaarbaar nie. Die skool hou hom die reg voor om te besluit wat kort en wat netjies

is;

• Hare moet skoon en netjies gekam wees;

• Mag nie langer as ‘n vingerbreedte bokant die wenkbroue hang as dit vorentoe gekam

word nie;

• Moet agter skuins op vanaf die haarlyn gesny word; hare mag nie sodanig geknip wees

dat dit rondom die slape en agterkop dik wegstaan nie;

• Wanneer hare regaf gekam word, mag dit nie oor die ore hang nie;

• ‘n Bakkebaard mag nie laer as die middel van die oor wees nie en mag nie krul as

gevolg van die lengte daarvan nie;

• Hare mag nie gekleur word nie;

• Seuns se hare bo-op die kop mag nie te lank wees nie en moet volgens ‘n netjiese snit

gesny wees;

• Matige gebruik van haargel is toelaatbaar – egter nie die “wetlook” nie.

17.3 Haarstyl – Dogters:

• Hare moet ‘n algemene netjiese indruk skep. Dit behels dat lang hare (dws hare wat aan

die kraag raak) vasgemaak moet word met bolletjies of linte volgens die skool se kleur:

slegs vlootblou;

• Kuiwe mag nie oor die wenkbroue hang nie, anders moet dit teruggebind word;

• Geen kleurstof of bleikmiddels word toegelaat nie;

• Geen haargel is toelaatbaar nie.

17.4 Skooldrag:

Eenvormige drag gee ‘n skool ‘n netjiese voorkoms – dit is van groot dissiplinêre waarde en

doen weg met die onwelkome onderskeid tussen ryk en arm.

17.4.1 Hoërskoolseuns: Somer:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!