10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 51

HOOFSTUK 14

14. FINANSIËLE BELEID

Alle fondse deur die ouers en personeel van hierdie skool gegenereer, is gemik op die

daarstel van die bes moontlike onderrig van die leerlinge van hierdie skool.

Vir enige organisasie met die omvang van CVO Vivo, is 'n baie duidelik omskrewe finansiële

beleid noodsaaklik. Aangesien daar met die publiek (ouers) se geld gewerk word, is

kontrolemaatreëls van kardinale belang, en wel om die volgende redes:

a) om aan die Opvoedingsraad duidelike riglyne te gee waarbinne fondse bestuur

moet word;

b) om die personeel wat op enige gebied met fondse werk, in hul eie belang, te

beskerm, en

c) om aan die ouers die gerustheid te gee dat daar met groot verantwoordelikheid en

omsigtigheid met die fondse wat deur hulself gegenereer is, gehandel word.

Om dan hierdie doelwitte te bereik, word van die OR verwag om:

a) die nodige fondsinsamelingsprojekte te loods

b) die nodige rekenskap te kan gee van al die fondse van die skool. Die finansiële

beampte teken alle transaksies aan en 'n eksterne boekhouer stel die nodige

finansiële state op. Bogenoemde proses word as 'n indiepte oudit beskou. Die

eksterne boekhouer doen dan verslag oor die stand van finansiële kontrole

c) die finansiële state en -verslae aan die algemene vergadering voor te lê. Sodanige

state en verslae moet ter insae aan die ouers beskikbaar wees, en wel in die

kantoor van die hoof van finansies. Geen afskrifte mag verspei word nie.

Geen persoon binne die organisasie mag buite die riglyne van hierdie beleidstuk opereer

nie.

Nadat hierdie beleidstuk deur die Algemene Vergadering goedgekeur is, mag slegs die

Algemene Vergadering dit wysig.

14.1 KONTANTKONTROLE

14.1.1 Alle kontant wat ontvang word, word gebank. Die totaal van alle kwitansies

uitgeskryf word weekliks met die kontant ontvang gerekonsiliëer voordat dit gebank

word. Die kwitansie-uitdruk word aan die depositovorm vasgekram en geliasseer vir

kontrole- en ouditdoeleindes.

14.1.2 Geen fondse wat by die skool inbetaal is, mag direk vir aankope gebruik word

nie. Alle aankope moet die prosedures volg wat in afdelings 3 en 4 uiteengesit

word.

Die enigste uitsonderings op reël 2 is vir:

14.1.2.1 die uitbetaling van lone.

Prosedures:

• Die loonjoernaal moet voltooi word.

• Die rekwisisie vir die gebruik van die kontant in die skool se besit moet

voltooi word

• Die joernaalbewys wat die transaksie moet boekstaaf, moet voltooi word

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!