10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

- Toetsroosters word deur die hoof opgestel aan die begin van elke

kwartaal en aan elke onderwyser en leerling gegee.

- Die vraestel en memorandum word een week voor die vak geskryf word

aan die betrokke Adjunkhoof oorhandig, wat dit kontroleer en aan die

hoof oorhandig.

- Die hoof gee dit aan die tikster. Sodra sy klaar is daarmee herlees die

opsteller die vraestel en as alles korrek is, oorhandig hy dit aan die

tikster terug.

- Nadat die antwoordstelle nagesien is kontroleer die Adjunkhoof in

samewerking met die departementshoof dit, skryf 'n verslag en

oorhandig dit aan die hoof.

- Die antwoordstelle en memorandums word bewaar vir twee jaar.

- Junie/Julie en aan die einde van die jaar word, behalwe formele toetse, 'n

volwaardige eksamen geskryf.

- Die finale evalueringspunt wat deur die jaar opgebou word, behoort 'n

betroubare aanduiding te wees van die leerling se vlak van gereedheid vir

die verhoogde leereise van die volgende standerd.

- Die onderwyser moet dus toesien dat die evalueringsrekord:

x netjies is

x duidelik verstaanbaar is

x maklik hanteerbaar is

x en dat elke kwartaal se punte met 'n persentasiepunt afgesluit word.

x en dat alle noodsaaklike komponente geëvalueer word

x en dat kontinue (deurlopende) evaluering plaasvind.

- Raadpleeg ook elke vak se vakbeleid vir alle besonderhede ten opsigte

van die betrokke vak se evaluering.

6.4.2 Eksamen/Toetse:

Indien formele eksamen afgeneem word, maak die persentasie daarin nie meer

as 20% vir Gr4; 30% vir Gr 5; 40% vir Gr 6 en 50% vir Gr 7 van die finale

bevorderingspunt uit nie.

Die hoof voorsien elke leerkrag aan die begin van die kwartaal van 'n rooster

wat die datums van formele toetse vir elke vak en standerd aandui.

Die volgende moet bo-aan elke vraestel verskyn:

- naam van die skool

- naam van vak

- datum

- naam van opsteller - persoon wat dit modereer

- groottotaal punte

- aantal bladsye wat vraestel beslaan

- tydsduur

Verder moet:

- alle instruksies/opdragte duidelik wees

- al die werk van die sillabus tot op datum behandel gedek word

- daar progressie in die vraestel wees, m.a.w. van maklik na moeilik

- vir die laerskool moet alle vrae beantwoord aan dit wat u wil TOETS.

70% van die vraestel bestaan uit basiese werk, 20% toepassingsvrae

en 10% insigvrae

- vir die Hoërskool 60% kennis en 40% insig getoets.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!