10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

C.V.O. SKOOL VIVO - SKOOLBELEID

Indien leerlinge boeke wat aan hulle uitgereik is, nie terugbesorg nie, moet hulle sodanige

boeke vervang of die vervangingswaarde in kontant betaal. 'n Kwitansie word aan die

leerling deur die kantoor uitgereik. Teken die kwitansienommer op die boeklys aan.

5.5 INBRAKE EN DIEFSTAL:

Verliese wat gely word as gevolg van inbrake en diefstal, moet sonder versuim deur die

verantwoordelike onderwyser by die hoof gerapporteer word en die nodige vorm voltooi

word.

5.6 AFSKRYF VAN VOORRAAD:

Voorraad en uitrusting kan slegs afgeskryf word wanneer dit nie ekonomies herstel kan

word nie en ongeskik is vir verdere gebruik.

5.7 BESTEL EN AANKOOP VAN NUWE VOORRAAD:

5.7.1 Buitengewone voorraad:

klaskamermeubels

musiekinstrumente

oudiovisuele apparaat

sommige sport apparate

Daar word begroot vir hierdie voorraad voor 31 Augustus van elke jaar. Word

dit goedgekeur, kan dit bestel word.

Die nodige goedkeuring moet van die Opvoedingsraad verkry word.

5.8 MERK VAN VOORRAAD:

Alle voorraad moet duidelik gemerk word.

Die merk van voorraad is die verantwoordelikheid van die persoon in beheer daarvan.

5.9 VERBRUIKBARE VOORRAAD:

Items wat nie vir herverbruik bedoel is nie, word nie as voorraad opgeskryf nie en

voorraadtelling hoef nie gedoen te word nie.

Hierdie voorraad moet egter baie spaarsaam gebruik word en dit moet ook by leerlinge

tuisgebring word.

5.10 KLASKAMERMEUBELS:

(TOERUSTING)

5.10.1 ‘n Voorraadstaat VI moet in elke lokaal wees en dit moet ooreenstem met die

voorraadstaat van die persoon in beheer daarvan. Veranderings moet op

albei state aangebring word.

Dit is die verantwoordelikheid van elke onderwyser om toe te sien dat die

meubels in sy klaskamer deeglik versorg word. Stukkende meubels moet

onder die aandag gebring word van die onderwyser in beheer.

Meubelinventaris: V2 word aan die begin van die jaar voltooi vir alle meubels

wat aan u uitgereik word. Hierdie staat moet gedurende die jaar bygehou word.

Toesig oor eiendom:

(Verantwoordelikheid)

Elke personeellid is direk verantwoordelik vir toerusting/voorraad wat aan

hom/haar uitgereik word. Die OR is streng hieromtrent en toerusting (dit sluit

ook handboeke in) wat as nie-verbruikbaar geklassifiseer word waarvoor 'n

personeellid nie verantwoording kan doen nie, moet van die betrokke

personeellid verhaal word. Hou dus streng toesig hieroor.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!