10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 40

11 OUERAANGELEENTHEDE:

HOOFSTUK 11

11.1 OUER- EN ONDERWYSERVENNOOTSKAP:

11.2 OUERAANDE:

11.1.1 Die ouer is die primêre opvoeder van die kind en daarom moet die

ouer kragtens sy verantwoordelike verbondsouerskap en doopbelofte

intens betrokke wees by die skoolonderwys van die kind. Om

gevorderde verbondsopvoedende onderwys te verskaf, is die werk van

professionele Christen onderwyser. Omdat die skool se taak uit die

ouer se opvoedingsopdrag voortvloei, beteken dit dat die skool se

opvoeding by die gees en rigting van die ouerhuis moet aansluit en

vandaar die belangrikheid van ouer-onderwyservennootskap. Die twee

belang-hebbende partye se bydraes is eiesoortig, maar aanvullend en

moet so deur albei partye aanvaar word.

11.1.2 As skool moet ons die inisiatief aan die dag lê om:

a) Kommunikasie tussen skool en ouerhuis te bewerkstellig;

b) Meer geleenthede vir gesprek tussen onderwysers en ouers in

groeps-, maar veral individuele verband te skep.

c) Meer gedifferensiëerde byeenkomste vir bepaalde groepe

ouers, byvoorbeeld ouers van graad 1, 2, 3 en 4-leerlinge,

graad 7 leerlinge en graad 12 leerlinge te hou.

d) Ouers uit te nooi om tydens skoolpouses saam met ons

personeel tee te drink.

e) Ouers na uitstallings te nooi. (Kuns en Bybelprojekte)

f) Ouers na die openings- en sluitingsgeleenthede van die

skoolkwartale te nooi en self daaraan te laat deelneem.

g) Ouers te nooi na die prysuitdelingsfunksie.

11.2.1 Daar word voorsiening gemaak vir ten minste DRIE oueraande per jaar soos op

die program aangedui. Elke ouer ontvang so 'n program tesame met ‘n uitnodiging.

11.2.2 ‘n Addisionele oueraand kan na oorweging deur die Skoolbestuur gereël word vir

daardie ouers wie se kinders teen die einde van die derde kwartaal nog probleme

ervaar. Slegs daardie ouers word dan genooi om ‘n bepaalde onderwyser/es te

sien.

11.2.3 Die oueraande word so geplaas dat dit net na 'n vakansie sodat ouers probleme

kan bespreek en rapporte kan afhaal.

11.2.4 Prosedure:

Die ouers kom in die saal bymekaar nadat personeel besoek is, waar geopen

word met skriflesing en gebed. Daarna bespreek die Opvoedingsraad voorsitter

en/of die hoof sake met die ouers.

11.2.5 By wyse van afwisseling kan items soos sang, voordrag ens. gelewer word.

11.2.6 Die ouers en personeel geniet daarna saam tee.

11.2.7 Onderhoude met ouers moet die volgende dag op die voogkaarte aangebring

word. Alle relevante inligting, ook ouers se houding ens word aangebring.

11.2.8 Met oueraande besoek die ouers ook die voogonderwyser/es. Die doel is om

'n vertrouensverhouding tussen die ouer en die voogonderwyser daar te stel

en kommunikasie te bevorder.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!