10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 61

HOOFSTUK 16

16. KOSHUISREëLS:

Dit is belangrik dat elke leerling en ouer homself van die volgende reëls rakende die

leerlinge se verblyf in die koshuis sal vergewis

16.1 Koshuise is vir leerlinge oop, vanaf die vorige aand voor die skool begin van 'n nuwe

kwartaal. Die eerste ete sal bedien word die oggend van die dag waarop die skool begin.

op voorwaarde dat die leerling/e voor 15h00 die vorige dag die intekenboek by die matrone

voltooi. Leerlinge wat die oggend voor skool inkom, se eerste ete is om 13h35.

16.2 Leerlinge kom alle koshuisreëls na vanaf die oomblik dat hy/sy die koshuis betree.

16.3 Die koshuis sluit Vrydae om 13h30 en open Maandae-oggende om 6h30.

16.4 Sport- en kultuuraktiwiteite gedurende naweke:

Gedurende spesifieke sport- en kultuurnaweke sal toesig gereël word en geld al die

koshuisreëls en sal tye aangepas word volgens die aktiwiteite. Leerlinge is onder toesig van

die personeel deur die hoof/koshuishoof aangewys.

16.5 Leerlinge wat die Sondagaand voor die skool die Maandag begin inkom moet vooraf

reëlings met die onderwyser/es wat Maandae diens doen tref en reeds op Vrydae die

intekenboek voltooi en alle koshuisreëls is van die oomblik van betreding op hom/haar van

toepassing.

16.6 Skoolsluiting aan die einde van die kwartaal:

Koshuiskamers moet ontruim word op die laaste dag van elke kwartaal sodat die kamers

skoongemaak kan word en geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige besittings wat

in die kamers agtergelaat word nie.

16.7 Leerlinge wat die skoolgronde gedurende die week verlaat:

Vir elke leerling wat die skoolgronde gedurende die week verlaat, ongeag of dit slegs vir 'n

middag geld, geld die volgende reëls:

16.7.1 Die ouers/wettige voog voltooi 'n lys van name waarop hy/sy aandui wie sy

kind/ers mag uitteken. Hierdie lys met name word by die personeellid aan diens

gehou.

16.7.2 Slegs volwassenes wie se besonderhede op die lys (toestemmingsbrief) wat deur

die ouer/voog voltooi is verskyn, mag leerlinge uitteken.

16.7.3 Geen leerling mag hom/haarself uitteken nie.

16.7.4 Waar ouers 'n permanente reëling wens te doen, stel hy dit duidelik op die

toestemmingsbrief (bv. wanneer ‘n leerling elke Donderdag met die bus huistoe

moet gaan). Die personeellid aan diens teken hom/haar dan uit.

16.7.5 Volwassenes wat leerlinge uitteken doen dit, waar moontlik, reeds die oggend van

die dag wanneer die leerling uitgaan. (koste-effektief).

16.7.6 Leerlinge gaan in een groep winkel toe en beweeg as ‘n groep weer terug in oorleg

met die personeellid aan diens. Sodra ‘n snoepie beskikbaar is sal niemand die

terrein verlaat om winkel toe te gaan nie.

16.8. Toegang tot seuns/meisieskoshuise:

Geen seun of man (behalwe diensdoenende onderwyser/esse tydens studietye) word

toegelaat in die dogterskoshuise nie, en omgekeerd by die seunskoshuis.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!