10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 48

13. PERSONEELAANGELEENTHEDE:

HOOFSTUK 13

Neem asseblief kennis van die volgende gedragskode vir onderwysers:

13.1 GEDRAGSKODE:

a) Meet gedurig u eie lewensverhouding ten opsigte van God Drie-enig; kerk; medekollegas;

ouer en leerlinge.

b) Ons eie lewens moet so wees dat die leerlinge met ons optrede, handeling en voorlewe

kan sien dat die Christelike norm rigtinggewend vir die mens hier op aarde is.

c) Ons gedrag en optrede moet so wees dat daar ‘n vertrouensverhouding by die ouers

asook by die leerlinge, ontstaan.

d) Moet nie streef na POPULARITEIT nie, dan verloor ‘n mens dit gewoonlik.

e) Tree te alle tye professioneel op binne en buite die skoolverband.

f) Moet nooit negatiewe opmerkings oor die onderwys, u kollegas en leerlinge in die

openbaar maak nie.

13.2 LOJALITEIT EN INTER-PERSOONLIKE VERHOUDINGE:

Die kwaliteit van ‘n onderwyser word hoofsaaklik bepaal deur sy opregtheid, eerlikheid,

betroubaarheid en die nougesetheid waarmee hy elke faset van die onderrig- en

opvoedingstaak uitvoer. Integriteit is ‘n persoonlikheids-eienskap wat sterk in aanvraag is

wanneer ‘n onderwyser vir ‘n pos oorweeg word. Pligsversuim is ‘n ernstige misdryf wat sy

wan-funksie vind in die onreg wat aan die kind gedoen word. Hierdie skade kring uit en raak

die hele skool en later ook die gemeenskap.

As professionele leiers wat graag status en aansien in die gemeenskap wil geniet, moet

onderwysers onthou dat pligsversuim, want ons professionaliteit en status ernstig knou, deur

almal – die kind, kollegas en ouers – raakgesien word.

Bowendien is dit vir die hoof en die onderwyser self, erg vernederend om laasgenoemde oor

pligsversuim aan te spreek. Dit hoort nie tuis by mense van hoë integriteit wat professionele

leiers in die gemeenskap is nie.

Elke individu streef na arbeidsgenot. Of u gelukkig of ongelukkig in die onderwysprofessie

is, hang af van u gesindheid teenoor u professie, die leerlinge en ouers, u kollegas, die hoof

en die skool opset in die algemeen.

ONTHOU:

U is ook deel van die BCVO. Daarom sal u u nooit in die openbaar skuldig maak aan

negatiewe uitlatings teenoor die BCVO, die skool, leerlinge en ouers, kollegas ens. nie.

Wees positief in u hele lewenswandel en u hele lewe en die uitleef van u beginsels sal

positief wees.

13.3 VERSKAFFING VAN INLIGTING AAN BUITE INSTANSIES ASOOK DIE PERS:

13.3.1 Geen inligting in verband met afwykende leerlinge nie, behalwe op grond van ‘n

dagvaarding.

a) IK’s van leerlinge mag bekend gemaak word in ‘n hofsaak waar dit tot die

voordeel van die leerling en/of sy ouers mag wees. ‘n Toestemmingsbrief van

die ouer moet deur die gemagtigde prokureur voorgelê word.

13.3.2 Wanneer die Departement van Gesondheid en Welsyn skriftelik en amptelike

inligting aanvra, word dit konfidensiëel verstrek en NIE TELEFONIES NIE.

13.3.3 Getuienis deur Departementele amptenare in hofsake waarby leerlinge betrokke is.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!