10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

7. SKOOLBYWONING:

7.1 BYWONINGSREGISTER:

Registers word daagliks bygehou.

7.2 AFWESIGE LEERLINGE:

HOOFSTUK 7

Leerlinge wat afwesig is word as sulks met die letter "A” aangedui in die

bywoningsregister.

Leerlinge wat periodiek, of vir langer as drie dae afwesig is, en u het geen kennis

hiervan gekry nie, moet onverwyld by die hoof aangemeld word.

Dring aan op 'n skrywe van ouers/voog as 'n leerling afwesig is en bêre die skrywe in die

register.

Wanneer ouers reël met die hoof dat 'n leerling na 'n tandarts of dokter ens. moet gaan,

sal die voogonderwyser skriftelik in kennis gestel word. As 'n leerling een uur in die skool

was word hy/sy teenwoordig gemerk.

In sekere omstandighede mag 'n leerling teenwoordig gemerk word al is hy afwesig

byvoorbeeld wanneer hy/sy die provinsie verteenwoordig. Die hoof sal in sulke gevalle

die personeel in die saak ken.

7.3 TOELATING VAN NUWE LEERLINGE:

‘n Nuwe leerling word toegelaat deur die Opvoedingsraad in samewerking met die hoof.

'n Nuwe leerling moet op die register geplaas word op die EERSTE DAG wat hy/sy tot

ons skool toegelaat word.

Personeel sal sy/haar besonderhede vanaf die sekretaresse kry.

Die sekretaresse sal die Ed. Labkaarte en ander dokumente vanaf die vorige skool

aanvra. Personeel moet ongeveer twee weke nadat 'n nuwe leerling op die register

geplaas het, by die kantoor navraag doen of die Ed Lab ontvang is, en daarvoor teken

voordat dit in ontvangs geneem word. Die ontvangs en liassering van die Ed Lab-kaarte

bly die verantwoordelikheid van die betrokke onderwyser.

Lê 'n voogkaart aan en reël vroegtydig dat punte aangevra word.

7.4 VERTREKKENDE LEERLING:

'n Leerling wat ons skool verlaat word van die bywoningsregister afgehaal op die

LAASTE DAG wat hy ons skool besoek het.

Registerklas-onderwysers moet hulle vergewis van vertrekkende leerlinge.

Belangrik:

Registerklas-onderwysers moet SLEGS IN OORLEG met die skoolsekretaresse 'n

leerling van die register afhaal, want die sekretaresse moet ook in die toelatingsregister

sodanige vertrek aandui.

Leerlinge wat ons skool verlaat, neem saam met hulle alle leerlingskrifte.

Registerklas-onderwysers moet sorg dra dat alle vakonderwysers ingelig word oor

vertrekkelinge sodat alle HANDBOEKE asook mediaboeke betyds ingeneem kan word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!