10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 55

14.6.2 Die Sportfonds en Kultuurfonds vorm 'n integrale deel van die skool en word deur

die finansiële kantoor bestuur. Die Sport- en Kultuurfonds het sy ontstaan vanuit 'n

komitee. 'n Begroting word ingedien deur die Sport-/Kultuurkomitee volgens 'n

komiteevergadering en notule. Gelde sal alleen volgens dié begroting uitbetaal

word. Indien gelde buite die bepaalde begroting aangevra word, sal 'n

komiteevergadering besluit. 'n Notule van die besluit sal aan die finansiële

administrasie toestemming verleen om uitbetalings te doen. Notules word by die

Opvoedingsraad ingedien. Hierdie Komitee moet egter ook elk 'n Fondshoof

aanwys en die persoon se naam aan die finansiële kantoor deurgee. Die

Opvoedingsraad moet die geïdentifiseerde persoon bekragtig as Fondshoof van

die betrokke fonds.

14.6.3 Geen uitbetaling sal gedoen word indien die sport en kultuurkomitee nie behoorlik

saamgestel is en funksioneel is nie.

14.7 PROJEKFONDSE IN BEDRYF OP DATUM VAN HIERDIE DOKUMENT:

Graad 6-fonds, Graad 7-fonds, Graad 11-fonds, Graad 12-fonds, Junior Primêrefonds,

Personeelgeskenkefonds, Dameskomitee, Kleuterskoolfonds, Speelgroepiefonds,

Koshuissnoepiefonds, Snoepiefonds, Biblioteekfonds, Hotel- en Spysenieringsfonds,

Prestasietoekenningsfonds, Sportfonds en Kultuurfonds.

NB: Geen projekfonds waarvan 'n personeellid van die skool aan die hoof staan en waarby

leerlinge van die skool by die insameling van fondse betrek word, kan onafhanklik van die

skool funksioneer nie. Sodanige fondse staan onder die jurisdiksie van die skool en moet

periodiek deur die finansiële hoof geoudit word.

14.8 PROSEDURES VIR DIE AANVRA VAN FONDSE DEUR PROJEKFONDSE

14.8.1 Slegs die Fondshoof, in oorleg met die bepaalde komitee, vra geld wat die fonds by

die skool inbetaal het, by die finansiële kantoor aan.

14.8.2 By opvraag bepaal die finansiële kantoor of die betrokke fonds die gevraagde

bedrag beskikbaar het , en indien nie, of die bedrag binne die begroting van die

fonds val. Indien wel, en indien die fondse beskikbaar is, sal die finansiële kantoor

die tjek/betaling voorberei.

14.8.3 Indien die betrokke fonds nie die gevraagde bedrag beskikbaar het nie, sal dit na

die betrokke Fondshoof terugverwys word. Dit is dan daardie Fondshoof se plig om

by die dagbestuur van die Opvoedingsraad skriftelik aansoek te doen om 'n

terugbetaalbare voorskot aan die Fonds te doen. Indien dit goedgekeur word, teken

een van die lede van die dagbestuur die aanvraag. die finansiële afdeling sal dan

die tjek/ betaling voorberei.

14.9 DIEFSTAL

Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir diefstal van privaatgoedere uit klaskamers

nie. Wanneer die fondsbestuurders die gelde van projekfondse onder hul bestuur in hul

besit hou en nie in die skool se kluis bewaar nie, is die skool definitief nie verantwoordelik vir

verliese van enige aard nie.

14.10 TELEFOON

Personeellede ontvang elkeen 'n kode wat hy/sy gebruik wanneer daar geskakel word. Aan

die einde van die tydperk word 'n opsomming van elkeen se oproepe uitgedruk en aan

hom/haar oorhandig. Daar word van die personeellid verwag om ag van privaatoproepe aan

die finansiële kantoor te verklaar welke bedrag van die personeellid se salaris verhaal word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!