10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 59

vi) enige bate van die skool onder verband te bring, dit te

verhipotekeer, of ‘n retensiereg daarop te gee;

vii) regsgedinge in te stel, te verdedig, of te skik;

viii) vergaderings van skuldeisers van ‘n privaat individu, maatskappy,

of liggaam wat ‘n skuldenaar van die skool is, by te woon, ongeag

of die vergadering met insolvensie, likwidasie of geregtelike

Opvoedingsraad verband hou, te stem oor enige sake wat aan die

vergadering voorgelê word en in die algemeen, alle regte wat aan ‘n

skuldeiser in soortgelyke omstandighede toekoms, uit te oefen;

ix) die nakoming van die kontrakte of verpligtings van enige persoon of

maatskappy teen vergoeding of gratis te waarborg as borg en

mede-hoofskuldenaar en om vir die doel bates van die skool as

sekuriteit te verband.

x) Kwitansies, ontheffings, of vrywarings te gee ten aansien van enige

bedrag of vordering wat ontvang is, of waaraan voldoen is;

xi) Van die dienste van professionele adviseurs en van ambagsmanne

vir die sake van die skool gebruik te maak vir sodanige dienste uit

die skoolfonds betaal;

xii) Skenkings uit die skoolfonds te maak;

xiii) Skenkings, of erflatings ten behoewe van die Skool an enige

iemand te aanvaar, onderhewig aan die bepalings en voorwaardes

van hierdie grondwet en onderhewig aan die bepalings en

voorwaardes waarmee sodanige skenkings en/of erflatings gepaard

mag gaan;

xiv) Alleen of in ‘n verbintenis of assosiasie met ‘n ander regspersoon of

natuurlike persoon die skool of ander aktiwiteite hierin gemagtig, te

bedryf;

xv) Maatskappy in enige deel van die wêreld op te rig met sodanige

doelstellings as wat die Opvoedingsraad mag bepaal, die stemreg

verbonde aan die aandele, in enige maatskappy, wat in die

Opvoedingsraad vestig uit te oefen en in die algemeen alles met

betrekking tot ‘n maatskappy te doen wat ‘n aandeelhouers

ingevolge die bepalings van die toepaslike maatskappyereg kan

doen;

xvi) Ingeval van ‘n maatskappy, of effektetrust waarvan die statute die

oordrag van aandele in naam van die Opvoedingsraad as sodanig

verbied, die aandele in hulle persoonlike name, of die name van

hulle benoemdes te laat oordra en te hou as genomineerdes van en

te behoewe van die skool;

xvii) Kontrakte met hulleself in hulle persoonlike hoedanighede

gesamentlik of afsonderlik te sluit, mits aan die voorskrifte van subparagraaf

15.5.3.(a) voldoen word;

xviii) By die uitoefening van enige van die voormelde bevoegdhede, alle

dokumente te teken en alle stappe te doen wat nodig mag wees om

sinvol aan ‘n besondere bevoegdheid uitvoering te gee;

xix) Om enige lewensversekeringspolisse op die lewe van ‘n persoon te

plaas of aan te gaan en/of per sessie ten gunste van die skool te

aanvaar en om die premies daarop te betaal en om die polisse in

stand te hou, of op enige wyse daarmee te handel, mits dit op enige

wyse in belang van die skool is of dit nodig is om dit te doen om ‘n

ander doel te bereik welke ander doel in belang van die skool mag

wees. Indien die versekerde gedurende die geldigheidsduur van

die skool en terwyl die lewensversekering op sy lewe nog bestaan,

te sterwe kom, vorm die opbrengs van die polis deel van die

skoolkapitaal;

xx) In die algemeen die magte en bevoegdhede van ‘n

maatskappydireksie uit te oefen en meer besonderlik, om mutatis

mutandis die bevoegdhede in Bylae 2 tot die Maatskappyewet Nr

61 van 1973 (soos gewysig) aan ‘n maatskappy verleen, uit te

oefen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!