CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 72

19. DISSIPLINèRE KODE – PERSONEEL:

19.1.1

19.1.2

19.1.3

19.1.4

19.1.5

19.1.6

19.1.7

19.1.8

19.1.9

19.1.10

HOOFSTUK 19

19.1 Riglyne vir optrede – Ernstige oortredings:

TIPE OORTREDING

VALSE VERKLARING TEENOOR WERKGEWER

‘’n Valse verklaring deur ‘n werknemer aan die BCVO

gemaak met betrekking tot ‘n werksaangeleentheid

NALATIGE GEBRUIK OF MISBRUIK VAN BCVO

EIENDOM:

Die nalatige gebruik of opsetlike misbruik van die

werkgewer se eiendom deur die werknemer, welke

gebruik skade vir die werkgewer veroorsaak.

BEDROG:

Enige wanvoorstelling teenoor die werkgewer met die

doel om die werkgewer te benadeel

GEBRUIK VAN WERKGEWER SE EIENDOM VIR

EIE GEWIN:

Die gebruik van die werkgewer se eiendom vir die

werknemer se eie gewin en voordeel sonder dat

vooraf toestemming verkry is:

AANRANDING, POGING EN OF DREIGEMENT TOT

AANRANDING:

Die aanranding, poging en of dreigemente tot

aanranding deur ‘n werknemer tot sy werkgewer of

medewerknemers en of enige persoon op die

werkgewer se eiendom:

VIKTIMISASIE:

Enige viktimisasie van medewerknemers of enige

ander persoon

INTIMIDASIE:

Enige intimidasie van medewerknemers of enige

ander persoon:

SAAKBESKADIGING:

Die wederregtelike en opsetlike beskadiging van

eiendom van die werkgewer of enige

medewerknemer:

STAKING / ONWETTIGE NYWERHEIDSAKSIE:

Die weiering deur ‘n werknemer of werknemers om

aan te hou met werk of om hul werk te hervat,

uitgesonderd wettige nywerheidsaksie:

INSUBORDINASIE:

Die parmantige en astrante optrede van ‘n werknemer

teenoor sy werkgewer met die doel om die werkgewer

se gesag uit te daag:

1 STE

OORTREDING

Ontslag

Finale

Skriftelike

waarskuwing

Ontslag

Finale

Skriftelike

Waarskuwing

Ontslag

Ontslag

Finale

Skriftelike

Waarskuwing

Ontslag

Finale

Skriftelike

Waarskuwing

Finale

Skriftelike

Waarskuwing

2 DE

OORTREDING

Ontslag

Ontslag

Ontslag

Ontslag

Ontslag