10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 53

14.3 BESTELLINGS

14.3.1 Vul 'n bestelvorm volledig in; in die geval van handboeke ook die name van

outeurs, ens. Dit vergemaklik die byhou van die skool se bateregister deur die

persoon verantwoordelik vir die taak.

14.3.2 Oorhandig die bestelvorm, tesame met kwotasies van ten minste twee leweransiers,

by die administratiewe afdeling in. Kwotasies moet, behalwe vir die pryse van

verlangde items en die naam van die kontakpersoon, ook die volgende inligting

bevat :

• Vervaldatum van kwotasie

• Afslag vir kontantbetaling

• Krediettydperk sonder rente

• Posgeld, hanteringskoste en afleweringskoste

• Afleweringstyd

• BTW: inklusief of eksklusief

14.3.3 Kwotasies wat nie die bogenoemde inligting bevat nie, sal nie verwerk word nie. As

twee kwotasies ingehandig word waarvan een nie die bostaande besonderhede

bevat nie, sal sodanige kwotasie verwerp word en dit geag word dat net een

kwotasie ingehandig is.

14.3.4 Daar word vervolgens bepaal of die bestelling ooreenstem met die begroting van die

personeellid, soos deur die OR goedgekeur.

14.3.5 Die administratiewe afdeling oorweeg die meriete van die kwotasies en besluit op 'n

leweransier.

14.3.6 Indien die bestelling aan al die vereistes voldoen, sal die bestelling deur die

administratiewe afdeling bestel word of aan die personeellid toestemming gegee

word om die bestelling te plaas.

14.3.7 Indien dit nie die geval is nie, word die bestelling na die dagbestuur van die

Opvoedingsraad verwys.

14.3.8 Die personeellid volg met die administratiewe afdeling op wat die status van sy

bestelling is.

14.3.9 Enige aankope of uitgawe waarvoor nie begroot is nie, word summier na die

Opvoedingsraad verwys wat die meriete van sodanige uitgawe oorweeg aan die

hand van sekere kriteria. Dit staan die Opvoedingsraad vry om betaling te weier

indien hulle dit nodig sou ag.

14.4 BETALING VAN BESTELDE GOEDERE

14.4.1 By ontvangs van die bestelde goed, word die inhoud met die faktuur en die

bestelling vergelyk. (Regte goedere, regte hoeveelheid, toestand van goedere,

onderhandelde prys en koste).

14.4.2 Sodra die faktuur as korrek geteken is, moet betaling geskied ooreenkomstig

ooreengekome voorwaardes. Indien kontant, betaal onmiddellik, of so na as

moontlik aan die laaste dag waarvoor betaling moet geskied.

5 PROJEKFONDSE

14.5.1 Projekfondse kan nie net sommer begin om te funksioneer nie. Wanneer 'n persoon

'n fonds wil stig om fondse vir 'n spesifieke doel in te samel, moet daar skriftelik by

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!