10.09.2013 Views

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

CVO SKOOL VIVO SKOOLBELEID - Welkom by CVO Vivo

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOLBELEID: C.V.O. SKOOL VIVO 45

e) Onderwyser staan buite klas en ontvang die nuwe klas en sien vorige

klas af.

12.3.5 Tasse:

a) Geen tasse word op lessenaartafel of bank toegelaat nie.

b) Leerlinge plaas tas voor die klas en teen die muur van klas wat hulle na

pouse sal bywoon.

12.3.6 Sang en Opvoedkundige Leiding:

Tydens kultuurperiodes word leerlinge volksliedere geleer soos “Die Lied van

Jong Suid-Afrika, Afrikaners is plesierig, Die Vlaglied” ensovoorts.

12.3.7 Reëls tydens saalbyeenkomste:

12.3.8 Pouses:

a) Leerlinge tree voor die saal aan;

b) Leerlinge kom op aandag;

c) Die hoofseun/dogter hys die volksvlag

d) Daarna word Die Stem in ‘n praatkoor opgesê terwyl leerlinge op

aandag staan;

e) Minstens twee Volksliedjies word gesing tydens saalopening;

f) Leerlinge stap graadsgewys saal binne. Leerlingraad vergesel

klasgroepe.

g) Geen geswaai van voete, rondvroetel, gesels word toegelaat nie.

h) Leerlinge verlaat saal ook graadsgewys. Die bevele "draai” en "stap" sal

gegee word. Wees streng teenoor praat op hierdie stadium. Hoër grade

verlaat die saal eerste.

i) Die hoof reël die orde van die saalopening.

a) Die hoërskoolkinders meng nie met die laerskoolkinders nie.

b) Geen kinders gaan koshuis toe nie.

12.3.9 Gooi van klippe of ander voorwerpe:

Die gooi van enige voorwerp of klip op die skoolterrein is STRENG VERBODE.

12.3.10 Kleedkamers:

Wanneer die klok lui om die einde van pouse aan te dui, gaan NIEMAND meer

kleedkamers toe nie. Diegene wat daarin is, kom dadelik uit.

12.3.11 Tuin:

a) Betoon waardering en respek teenoor skooltuin

b) Klim in bome of swaai aan boomtakke is verbode

c) Moet nie in beddings trap nie.

d) Pluk van blomme - slegs met toestemming van die hoof.

12.3.12 Omsendbriewe:

Omsendbriewe se skeurstrokie moet deur ouers onderteken word en die volgende

skooldag by die registeronderwyser/es ingelewer word. Omsendbriewe word elke

Vrydag uitgestuur.

12.3.13 Ander reëls:

a) Kou van kougom is nie toelaatbaar nie.

b) Geen ringe of oorkrabbertjies wat nie aan die toelaatbare vereistes

voldoen nie, word toegelaat nie. Slegs seëlringe of oorringetjies of

"oorknoppies" word toegelaat.

c) Alle huiswerk word in die huiswerkgids aangeteken.

d) Papiere word alleenlik in die vuilgoedhouers gegooi.

e) Elke opdrag van 'n onderwyser word onmiddellik uitgevoer en

gehoorsaam.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!